ʼn Pragtige stukkie teer wat soos ʼn lint tussen die berge lê strek voor ons uit. Die kontras tussen die pikswart teer en grasgroen berge en die water wat soos ʼn spieël reflekteer toor met my.
Alles vir die sleutelwoord "Ford"
In ʼn Raptor deur Lesotho
Tussen die grens, Butha-Buthe, die Mafika Lisiu-pas en Katsedam maak die hemel se sluise oop.
Hier word motorversamelaars se drome ʼn werklikheid
Dié fabriek bou ʼn paar ongelooflik pragtige rygoed soos die Shelby Cobra’s.
Sewesitplek-sportnutse – watter een is beter?
Ons het ʼn geruime tyd terug twee sportnutsvoertuie uitgetoets: Hyundai se Santa Fe en Ford se Everest Sport.
Wat is ʼn nuwe 4×4 sonder ʼn kursus?
Met ʼn sertifikaat in die hand kon die kursusgangers huiswaarts keer en met meer selfvertroue gereed maak vir ʼn onvergeetlike 4×4-uitstappie.
Ford belê groot om V6-enjin in SA te bou
Ford het nog ʼn reusebelegging aangekondig in afwagting van sy nuwe Ranger wat in 2022 bekendgestel word.
Versamelaars lek lippe af vir dié motors
Sommige van die voertuie wat Saterdag opgeveil gaan word, bied ʼn een-keer-in-’n-leeftyd-geleentheid vir versamelaars om dit te bekom.
2022 Ford Ranger – alles wat jy moet weet
Groot opwinding heers reeds oor die splinternuwe Ford Ranger.
Padlangs met Ford se allesdoener
Ons roete het oor 1 200 km gestrek – van die Kaapstad Internasionale Lughawe tot by die Wijnland Auto Museum.
Perdekrag: Gesinsbussies sê mekaar die stryd aan
In dié episode van Perdekrag kom twee ware gesinsbussies teen mekaar te staan.
Motorbedryf bly SA se reddingsboei
Die mark spring sterk terug en dit wil lyk of ons die vooruitskatting van amper 500 000 verkoopte eenhede sal haal.
Wiele2Wiele ry met Ford se Ranger Raptor SE in die Karoo
Hierdie week gaan speel Wiele2Wiele met die Ford Ranger Raptor SE in die Tankwa Karoo.
Grondpadvreter van formaat
Ford het pas sy Ranger Raptor SE bekend gestel.
Video: Dié robot kan braai
Ford se “geheime” robot kan 120 stukke braaivleis in net 12 minute braai.
Die goedkoopste dubbelkajuit?
Is daar ʼn lekker dubbelkajuitbakkie beskikbaar wat meer in Jan Alleman se prysklas val?
Ford trek sy sokkies op
Die Ford Ranger het in 2008 begin met gemiddeld 400 probleme per duisend voertuie maar die afgelope paar maande is dit tussen 11 en 16 foute per 1 000.
Wiele2Wiele ry met Macan en X3
Hierdie week gaan ry Wiele2Wiele met die splinternuwe Porsche Macan en met die BMW X3.
Motor koop: Oorweeg dié sakpas rygoed
Suid-Afrikaners het ’n hele aantal opsies wanneer dit kom by bekostigbare motors of wat goeie waarde vir geld bied.
Ford se nuwe Ranger Stormtrak is hier
Dit is maklik om die Stormtrak op te som. Dit is inderdaad duur, ja – maar dis ʼn lieflike ryding.
ʼn Voorvereiste vir ʼn epiese reistog?
“Ses provinsies, 36 dorpe, 5 000 km, 73 uur oor 15 dae saam met my man, ʼn tiener, ʼn amper-tiener en ʼn koffiefles. Dis die wye draaie wat ek en my gesin met die Ford Thunder gery het.”