Die saak is Dinsdagoggend hervat net om minder as ’n uur later weer uitgestel te word.
Alles vir die sleutelwoord "Jacob Zuma"
Zuma in hospitaal opgeneem
Adv. Billy Downer het vanoggend se uitstel as nog ’n vertragingstaktiek van oudpres. Jacob Zuma en sy regspan bestempel.
Zuma nie in hof weens ‘mediese noodgeval’
Die oudpresident se korrupsiesaak, wat al 20 jaar lank sloer, is Maandag weer uitgestel.
Zuma wil aanklaer privaat vervolg
Zuma, wat Dinsdag sy 80ste verjaarsdag vier, se hofsaak hervat Maandag in die Pietermaritzburg-hooggeregshof.
‘Zuma wil net ʼn regverdige verhoor hê’
Die appèlhof se uitspraak teen oudpres. Jacob Zuma is “teleurstellend maar nie onverwags nie”.
Appèlhof verwerp jongste Zuma-aansoek
Die appèlhof het Zuma se aansoek Donderdag met koste van die hand gewys en bevind daar is geen “redelike vooruitsig” dat sy appèlaansoek kan slaag nie.
Zuma nou na appèlhof oor Downer
Oudpres. Jacob Zuma blyk vasbeslote te wees om adv. Billy Downer as aanklaer in sy korrupsiesaak te laat verwyder.
Zuma-stigting wil nou teen Downer-uitspraak appelleer
“Ons sal die saak selfs na die Konstitusionele Hof neem indien dit moet. Net sodat geregtigheid sal geskied.”
Zuma se ‘vertragingstaktiek’ misluk
Die jongste uitspraak beteken alles is op koers sodat die lankverwagte verhoor van Zuma en Thales later vanjaar hervat kan word.
Zuma-uitspraak voorbehou
Oudpres. Jacob Zuma was Maandag terug in die hooggeregshof in Pietermaritzburg.
Zuma dié Kersfees steeds tuis
“Weens sy siekte en gevorderde ouderdom verdien hy medelye, empatie en deernis wat die grondslag van ubuntu is.”
AfriForum gaan Zuma-appèl teenstaan
AfriForum se regspan is van mening dat Zuma se appèlaansoek ʼn mors van die howe se tyd is.
Polisie gereed vir enige onrus – Cele
Die minister van justisie en korrektiewe dienste, Ronald Lamola, sê op sý beurt “opruiende verklarings en ongevraagde aanvalle op die regbank” gaan nie help nie.
DKD gaan ook appelleer oor Zuma-besluit
Nadat hy die uitspraak noukeurig bestudeer het, is die departement oortuig dat ʼn ander hof tot ʼn ander gevolgtrekking kan kom, sê die DKD.
Zuma wil appelleer oor terug-tronk-toe-besluit
Volgens die Jacob Zuma-stigting is die uitspraak “duidelik verkeerd”.
Zuma moet terug tronk toe, sê hof
Die hof het Woensdag beslis Zuma se vrylating op mediese parool was onreëlmatig en dat hy moet teruggaan tronk toe.
Zuma se boek binnekort op die rak
“Die langverwagte boek bevat boeiende inligting.”
Aansoek oor inligting rondom Zuma se parool aangehoor
AfriForum is Dinsdag in die Pretoriase hooggeregshof om die dringende aansoek om die wetlikheid van die besluit om voormalige president Jacob Zuma op mediese parool vry te laat, te hersien.
Nuwe jakkalsdraai in Zuma-saak
Die Zuma-stigting stem hoegenaamd nie saam met die regter se uitspraak nie.
Nog ʼn hofbloutjie vir Zuma
Die hof het bevind Zuma het versuim om te bewys dat Downer nie die reg het om hom te vervolg nie.