“Ons versoek nederig donasies om die regskoste van ons beskermheer te help dek.”
Alles vir die sleutelwoord "Jacob Zuma"
Zuma se dokters mis spertyd vir mediese verslag
Dit is steeds nie duidelik wat die oudpresident makeer nie.
‘Myeni het gʼn gepleit dat Zuma hom oorgee’
Volgens die Jacob Zuma-stigting doen fopnuus oor die omstandighede rakende die oudpresident se inhegtenisneming tans die ronde.
Zuma geopereer; nog prosedures wag
Die Jacob G. Zuma-stigting het intussen ’n verklaring uitgereik oor die “vals nuus” wat versprei word rakende die presiese verloop van gebeure toe die oudpresident laataand op 7 Julie in hegtenis geneem is.
Zuma-vriende soek nie ‘private dokter’ naby oudpresident
“Elke burger het ʼn reg op privaatheid en die reg dat sy of haar mediese toestand of private gesondheidsrekords nie bekend gemaak en deur elke Jan Rap en sy maat bevraagteken word nie.”
Zuma se dokters moet sê wat hom makeer – hof
Die staat mag ook nou ʼn mediese praktisyn van sy keuse aanstel om die oudpresident te ondersoek.
Zuma-saak nou virtueel aangehoor
“Dit bly ons onwrikbare oortuiging dat Zuma onwettig in aanhouding is as die eerste politieke gevangene sedert die koms van demokrasie in 1994.”
Twyfel of Zuma-hofverskyning voortgaan
Zuma is veronderstel om Dinsdag in die hooggeregshof in Pietermaritzburg te verskyn vir sy korrupsieverhoor nadat die hof sy aansoek om self in die hof te wees toegestaan het.
Internasionale reg dalk in Zuma-saak oorweeg
Regspanne moet nou binne die volgende twee weke voorleggings van tot 20 bladsye hieroor by die hof indien.
Jacob Zuma in hospitaal opgeneem
Oudpres. Jacob Zuma is Vrydagoggend in ’n hospitaal opgeneem.
Zuma sal in ope hof verhoor word
Die oudpresident sal volgende week uit die tronk vrygelaat word om sy verhoor in die korrupsiesaak teen hom en die Franse wapenvervaardiger Thales persoonlik by te woon.
Zuma toegelaat om broer se begrafnis by te woon
Zuma se jonger broer, Michael Zuma, is verlede week ná ʼn lang siekbed oorlede.
Zuma kry wéér sy sin
Zuma se korrupsie verhoor sal nou eers in Augustus plaasvind.
Zuma ‘wil nie uit tronk verhoor word’
Oudpres. Jacob Zuma vra vir nóg uitstel in sy en die Franse wapenvervaardiger Thales se korrupsieverhoor.
Zuma-verhoor gaan voort, oproer ten spyt
Die oudpresident se korrupsieverhoor sal Maandag aanlyn aangehoor word om enige ontwrigting te verhoed.
‘Hoogste hof het g’n fout begaan’
“Meneer Zuma het nog altyd oor die sleutels van sy eie tronkdeur beskik.”
Maak oop Zuma se tronkdeur, vra Mpofu hoogste hof
Regter Zukisa Tshiqi het egter daarop gewys dat dit ’n presedent skep dat enigeen “agteroor kan sit” en eenvoudig kan hoop vir die beste net om later, ná die uitspraak, aansoek te doen dat die hof se besluit herroep moet word.
Zuma-aansoek Maandag aangehoor
Die stigting voer voorts aan dat Zuma ʼn regspresedent wil laat skep wat die regstelsel sal lamlê, omdat dit sou beteken ʼn party kan kies om nie aan hofverrigtinge deel te neem nie, net om later die geleentheid te eis om voorleggings te doen.
Ramaphosa se ‘luislang-strategie’ wurg Zuma-faksie
Die inhegtenisneming van oudpres. Jacob Zuma stuur ʼn belangrike boodskap na dwarstrekkers binne die ANC dat hul streke nie langer geduld sal word nie.
Video’s: KZN brand oor Zuma
Die betogers is glo vies omdat oudpres. Jacob Zuma in hegtenis geneem is.