Die adjunk-regter-president het glo ʼn “spesiale hofdatum” aangewys vir die aanhoor van die aansoek.
Alles vir die sleutelwoord "Jacob Zuma"
Zuma gaan strafregtelike klag teen Downer indien
Die oudpresident beskuldig die advokaat daarvan dat hy beëdigde verklarings met inligting oor sy gesondheid uitgelek het.
Zondo berus by Zuma se parool
Die Zondo-kommissie van ondersoek gaan nie Zuma se vrylating in ’n hof betwis nie.
‘Hof hoef nie te weet wat Zuma makeer’ – Mpofu
Zuma se regsverteenwoordigers meen dit is “medies onmoontlik” om nou al te sê wat hom makeer.
Zuma: ‘SA verander in grondwetlike diktatuur’
“Baie van ons mense is in dié stadium blind vir dié werklikheid omdat hulle suksesvol gehipnotiseer is deur die jare lange teen-Zuma-narratief. Dit is miskien gerieflik of selfs gepas vir ander dat die wette van die land herhaaldelik gebuig en gemanipuleer word wanneer dit met Zuma te doen het.”
Zuma wil hom nou tot Afrika-hof wend
Alle aanduidings is dat oudpres. Jacob Zuma hom nie by die Konstitisionele Hof se jongste uitspraak gaan berus nie.
Hoogste hof gee Zuma wéér bloedneus
“Die penarie waarin meneer Zuma hom bevind, is nie die hof se skuld nie en die oplossing lê ook nie by die hof nie.”
Hoogste hof sê Vrydag oor Zuma
Die aansoek is in Julie aangehoor waartydens Zuma se regspan aangevoer het dat hy die enigste gevangene in die land is wat nie ’n regverdige verhoor gehad het nie.
Dringende hersieningsaansoek oor Zuma-vrylating gebring
“Ons vra dus in ons aansoek dat die besluit om Zuma op mediese parool vry te laat, omgekeer moet word.”
Hofaansoek gebring oor Zuma se parool
Die opposisieleier sê Zuma se vrylating benadeel die hof op presies dieselfde manier as wat die oudpresident se minagting van die hof dit gedoen het.
Dokters redekawel nog oor Zuma
Daar moet nog besluit word of Zuma medies ongeskik verklaar moet word om verhoor te word.
Fraser laat Zuma vry ná raad aansoek afkeur
Fraser is boonop ʼn bekende bondgenoot van Zuma en tree oor ʼn paar weke af.
‘Bondgenoot’ gee Jacob Zuma parool kort voor aftrede
ʼn Kenner meen egter Zuma se ‘magiese aura’ is reeds verbreek en dat sy ondersteuningsbasis nou vinnig besig is om te kwyn.
Nuuskommentaar: Diagnose: Terminaal korrup
Indien ʼn mens egter merkwaardiglik en wonderbaarlik en genadiglik mediese parool “oorleef”, soos wat Shaik het, is jy vry.
Zuma op parool ‘teen die wet’
Dit is duidelik dat wat nou met Zuma gebeur het, ʼn herhaling van die Shaik-metode is om straf te ontduik.
Zuma op mediese parool geplaas
Zuma is in Augustus reeds in ʼn hospitaal opgeneem en intussen geopereer.
DA sal ‘graag betaal’ vir private dokter vir Zuma
Die amptelike opposisie sê die oudpresident se mediese toestand is van openbare belang, veral omdat hy teregstaan op aanklagte wat met openbare geld verband hou.
Zuma se mediese verslag eindelik ingedien
Daar word egter steeds nie bekend gemaak wat die oudpresident makeer nie.
Donasies gevra vir Zuma se regskoste
“Ons versoek nederig donasies om die regskoste van ons beskermheer te help dek.”
Zuma se dokters mis spertyd vir mediese verslag
Dit is steeds nie duidelik wat die oudpresident makeer nie.