Mense het nie meer genade nie: As hulle jou sien, skiet hulle jou.
Alles vir die sleutelwoord "plaasaanvalle"
Twee vermeende plaasaanvallers ontsnap
Die polisie het teen Vrydagoggend nog geen inligting gekry oor waar die sewe hulle kan bevind nie.
Drie vas ná plaasaanval in Bethlehem
Drie persone, ʼn vrou en twee mans tussen 28 en 31 jaar oud, sal binnekort in die Clarens-landdroshof in die Vrystaat verskyn op aanklag van die besit van ʼn onwettige vuurwapen en ammunisie.
Bejaarde radeloos ná aanval op kleinhoewe
“Maar waarnatoe moet ek padgee? Waarnatoe kan ons gaan? ʼn Mens is nêrens meer veilig nie.”
Wes-Kaapse ANC veroordeel plaasmoorde
Die ANC in die Wes-Kaap het gesê elke plaasaanval is ʼn aanval op die land, sy mense en voedselsekerheid.
Twee dood ná tien aanvallers op plaas toeslaan
ʼn Boer en sy seun was omstreeks 08:50 besig met instandhoudingswerk op die plaas toe tien mans daar opgedaag het onder die voorwendsel dat hulle sake wil doen.
Deurbraak ná Bonnievale-plaasmoord
Piet en Elmien Steyn is Vrydag dood in hul huis op ʼn plaas in die Bonnievale-omgewing in die Wes-Kaap aangetref.
‘Onaanvaarbaar dat boere dood van hul plase gedra word’
“Wat ook kommerwekkend is, is dat die aanvallers blykbaar goed opgelei was en alles moontlik gedoen het om enige identifikasie te vernietig.”
Twee vas ná Alldays-plaasmoord
Twee verdagtes is in hegtenis geneem in verband met die moord op Johan Kruger (60) wat Vrydagoggend op ʼn plaas in die Alldays-gebied in Limpopo doodgeskiet is.
‘Al meer op Wes-Kaapse plase aangeval’
“In die Wes-Kaap is daar nie noodwendig ʼn verwagting by mense dat so iets met hulle sal gebeur nie.”
Man glo voor vrou op plaas doodgeskiet
In ‘n stadium kon die vrou daarin slaag om te ontsnap en het hulp by die bure gaan soek.
Bejaarde egpaar op Wes-Kaapse plaas vermoor
“Ek vergewe diegene wat dié aaklige daad gepleeg het.”
‘Plaaswerkers word toenemend geteiken’
“Net in die eerste tien dae van Desember was daar minstens 18 plaasaanvalle waarvan ons bewus is.”
Vier steeds soek ná plaasaanval op pa en seun
Die 56-jarige boer, sy 85-jarige pa en werkers was op die plaas doenig toe vier gewapende mans skielik verskyn het en vuurwapens op hulle gerig het.
Bejaarde sibbes op plaas oorval, beroof
Die bejaarde het hom probeer teësit, maar die rowers het hom ʼn hou teen die kop toegedien en vasgebind.
Boer (82) sien nie kans vir plaas ná aanval
Waarskuwing: Hierdie berig bevat grafiese foto’s van die boer se beserings wat lesers kan ontstel. Die bejaarde boer van die distrik Burgersdorp wat Maandag helderoordag…
Plaasaanval: Onbekende mans in bakkie laat boere onraad vermoed
Toe inwoners van die Burgersdorp-distrik in die Oos-Kaap Maandagmiddag opmerk hoe drie onbekende mans met ʼn plaaslike boer se bakkie in die omgewing rondry, het hulle dadelik onraad vermoed – en hul vermoedens was reg.
Boer sterf maande ná plaasaanval
“Dit is net tragies en hartseer.”
Egpaar op plaas naby Nelspruit geskiet
“Toe hy sy pistool probeer kry om terug te baklei, het hulle hom ook in sy hand geskiet.”
Naka Drotske glo stabiel ná skietvoorval
Dit is duidelik op die stoep buite die huis dat daar ʼn struweling plaasgevind het.