“Ek het vir hom gesê, ‘jy moet my nou laat gaan, anders gaan ek doodgaan in hierdie voertuig en dan gaan jy teregstaan op aanklag van moord’.”
Alles vir die sleutelwoord "plaasaanvalle"
Vier gevonnis vir moord op Limpopo-egpaar
“Dis erg om te dink jy moet iemand vergewe wat so ʼn verskriklike ding gedoen het, maar jy móét.”
Plaasaanvallers se swaar vonnisse verwelkom
Lt.genl. Godfrey Lebeya, hoof van die Valke, het die lang tronkstraf verwelkom en gesê die vier se skuldigbevinding en vonnisse is die gevolg van uitstekende ondersoekwerk deur ʼn toegewyde span.
Man op plaas met breekyster aangerand
“In die proses is skote in haar rigting afgevuur. Sy het probeer weghardloop, maar die aanvallers het haar gegryp en in die huis in gedwing.”
Aanvaller dra koeëlvastebaadjie tydens plaasaanval
Een van die persone wat Harm Bonnema (71) op ʼn plaas buite Marble Hall in Limpopo aangeval het, het ʼn koeëlvastebaadjie aangehad.
Man vier keer op plaas geskiet
Paramedici het die man ondersoek waarna ʼn helikopter weens die erns van sy beserings ontbied is om hom hospitaal toe te neem.
Man met bobbejaansleutel op kleinhoewe aangeval
Waarskuwing: Die foto’s in die berig is grafies van aard en mag sensitiewe lesers ontstel.
“Geen woorde kan my woede op die oomblik beskryf nie.”
Man op KZN-plaas aangeval
Die verdagtes het in ʼn wit Hyundai-voertuig op die plaas aangekom waarna hulle die plaashuis binnegegaan het.
Meer bekend oor Kirkwood-plaasmoord
Agri Oos-Kaap het gesê hy is diep bedroef oor die moord op Duaene Truter (51) Sondagaand in die Kirkwood-distrik.
Man sterf ná aanval op Oos-Kaapse plaas
ʼn 51-jarige man is Sondagaand ten aanskoue van sy vrou en seun op ʼn plaas in die Kirkwood-omgewing in die Oos-Kaap vermoor.
Bejaarde met hamer aangeval op kleinhoewe
Pienaar het vroeër dié aand beweging op die erf opgemerk waarna hy die plaaslike buurtwag ontbied het.
Oupa op plaas vermoor
ʼn Man is etlike ure voor sy 71ste verjaarsdag op ʼn plaas in Hibberdene aan die KwaZulu-Natalse suidkus vermoor.
Man dood op kleinhoewe aangetref
Bure het op die man se liggaam afgekom en omstreeks 09:00 die polisie ontbied.
Om uit die as uit op te staan
“As ek nie vasbyt nie, as ek nie aanhou nie, dan het hy verniet gesterf, want hy het vir ons doodgegaan. So ek kan nie opgee nie.”
Sewe aanvallers slaan op Vrystaat-plaas toe
Die sewe gewapende aanvallers het helderoordag op ʼn plaas in die Hertzogville-distrik in die Vrystaat toegeslaan.
Twee mans op wildsplaas geskiet, vasgebind
“Die aanvallers het glo tot vanoggend omtrent 04:00 die huis geplunder.”
Vrou helder oordag op plaas aangeval
Sy was besig om wasgoed op te hang, toe sy deur twee mans by die wasgoeddraad oorval is.
Albei ‘plaasmoordenaars’ wat ontsnap weer vas
Dries Botha het dae nadat hy op sy kleinhoewe in die Kleinfontein-omgewing aangeval is, in ʼn hospitaal in Johannesburg aan sy wonde beswyk.
Verdagte in Brits-plaasaanval sterf
Casper Burger, ʼn bekende boer van Mamogaleskraal naby Brits in Noordwes, het Saterdag teruggeskiet toe hy deur drie gewapende mans op sy plaas oorval is.
DA hou nagwaak in protes teen plaasaanvalle
“Dit is skokkend dat die meeste plaasmoorde by die slagoffers se huise plaasvind en dit is dan geen wonder dat die mense van Noordwes nie meer in hul eie huise veilig voel nie.”