Naka Drotske, die oud-Springbok-haker en Cheetah-afrigter, is in Kameeldrift in Pretoria geskiet.
Alles vir die sleutelwoord "plaasaanvalle"
Twee sit lank ná moord op bejaarde boer
ʼn Plaaswerker het in die moordenaars se pad gekom en hy is in albei sy bene geskiet.
Vrou ‘het naels af baklei’ teen plaasaanvallers
“Hulle is geweldig, geweldig getraumatiseer. Ek kan dit nie vir jou beskryf nie. Desireé praat en huil en alles deurmekaar. Hulle het haar verskriklik verniel.”
‘Kill the boer’ en toe slaan aanvallers toe
Die aanvallers het petrol oor Tobie uitgegiet, maar hy kon daarin slaag om die paniekknoppie te druk voordat die petrol aan die brand gesteek is.
Podlitiek-onderhoude: Danie Barnard oor aktivisme en entrepreneurskap
In hierdie episode gesels die twee Daniels en Paul met Danie Barnard, aktivis en entrepreneur, oor die invloed van sosiale media op die samelewing, kripto-geldeenhede asook die 2019-verkiesing.
Vier vas ná vrou op melkplaas geskiet word
“Die aanvallers het glo ʼn 25-jarige man met ʼn kabel vasgebind, geld geëis en ʼn 55-jarige vrou geskiet.”
Man praat ná kleinhoewe-aanval: ‘Ek het net begin bid’
“As so iets gebeur, is dit asof die dood jou in die gesig staar … want jy weet hierdie mense het gekom om jou dood te maak.”
Video: Partye praat oor landelike veiligheid
ʼn Brandpunt waaroor daar koppe gestamp is, is die statistieke oor plaasmoorde.
Steve Hofmeyr: ‘Laat die wêreld weet wat in SA gebeur’
“Ons president sit tussen die duiwel en die diepblou see. Hy moet ʼn mooi prentjie aan die wêreld verkoop, terwyl hy hier die monster wat hy geskep het moet onderdruk.”
Boer amper aan die brand gesteek tydens plaasaanval
“Hulle het vir hom gesê ‘tonight we burn you alive’.”
Vrou met koevoet aangeval op Franschhoek-plaas
Volgens die polisie het ʼn aantal verdagtes, wat balaklawas gedra het, die huis deur die agterdeur binnegekom.
Plaasaanvalslagoffers deel hul nagmerrie-ervarings
“Toe ons wakker skrik, het hulle reeds langs my gestaan. Ek is met ’n yster oor die kop geslaan.”
Man vroegoggend by plaashek oorval
Die man se vrou kon daarin slaag om op die plaaslike veiligheidsnetwerk om hulp te roep en reaksie-spanne het vinnig gereageer.
AfriForum oorhandig ‘Kill the Boer’-boek aan Ramaphosa
Die burgerregte-organisasie AfriForum het Dinsdag ’n eksemplaar van die boek Kill the Boer per hand by die kantoor van president Cyril Ramaphosa afgelewer.
Ramaphosa oor moorde op wit boere
Pres. Cyril Ramaphosa het toegegee dat wit boere in Suid-Afrika vermoor word nadat die leier van die VF Plus, dr. Pieter Groenewald, hom vanmiddag in die parlement daaroor gekonfronteer het.
Egpaar wreed op kleinhoewe aangerand
Veral die 66-jarige man het kwaai deurgeloop toe die drie hom met ʼn stomp voorwerp geslaan het.
Nasaat van Paul Kruger op kleinhoewe doodgeskiet
“Drie gewapende mans het die huis omstreeks 02:00 deur ’n kombuisvenster binnegekom. Hulle het na die slaapkamer geloop waar die oorledene geslaap het en hom drie keer geskiet.”
Drie gevonnis twee jaar ná plaasaanval
Een van die aanvallers is langs die heining doodgeskiet, terwyl die ander drie op die vlug geslaan het.
Misdaad kos landbousektor miljarde
“Dit kos nie net die sektor wat reeds onder druk verkeer baie geld nie, maar dit is ook ʼn groot ontmoediging om ʼn loopbaan in boerdery te kies.”
Plaasvrou (68) takel aanvallers met mes
“Hulle het besluit om haar te los, want die een het vir die ander vier gesê: ‘She’s an old lady. She won’t have money’.”