“Die hele wêreldekonomie sal die uitwerking van die krisis voel.”
Alles vir die sleutelwoord "Rusland-Oekraïne-konflik"
Rusland lanseer hipersoniese missiele
“Hulle gebruik nou al die missiele in hul arsenaal teen ons.”
‘Dit is tyd om te praat, Moskou’ – Zelenski
Intussen het die Russiese magte daarin geslaag om die stad Marioepol binne te dring en gevegte is tans in die middestad aan die gang.
Oekraïne: Teater-slagoffers probeer mekaar help
Weens die kwaai teenstand wat Oekraïne op die grond bied, wend Rusland hom toenemend tot lug- en langsafstandaanvalle.
Video: Vrou in Kiëf speel klavier in puin
Volgens talle inskrywings op sosiale media het die vrou haar woonstel ontruim nadat die video geneem is.
Ramaphosa gepols oor SA se siening van oorlog
Ramaphosa is vanmiddag tydens ’n vraag-en-antwoordsessie in die parlement gevra of hy glo dat Rusland se inval van Oekraïne geregverdig is.
Oekraïne: Vroue, kinders kom uit gebombardeerde teater
Die presiese omvang van die slagoffers en hul beserings is egter nog nie bekend nie.
Oorlog: Reddingsboei vir SA’ners wat moet vlug
“Dit is nie asof hierdie mense ’n Venter-sleepwaentjie kon aanhaak en enigiets saamvat nie.”
Teater wat talle huisves in Oekraïne verwoes
Oekraïense pres. Wolodimir Zelenski het Woensdag die Amerikaanse kongres toegespreek en om nog hulp gepleit.
Het Poetin hom miskien misreken?
’n Mens sou Poetin se optrede teen Oekraïne sekerlik vanuit uiteenlopende rigtings kon beoordeel. ’n Mens kan ongetwyfeld ’n debat daaroor voer.
Al meer druk op Weste om Russiese opmars te stuit
Volgens die Withuis sal pres. Joe Biden vandag aankondig dat nog weermaghulp ten bedrae van $800 miljoen aan Oekraïne beskikbaar gestel sal word.
Ekonomiese gevolge van oorlog op oliepryse
Dit beteken dat die inflasiekoers wat teen 5,7% in Januarie reeds naby die boonste punt van die teikenband van 3-6% was, nog verder sal verhoog – veral indien die oorlog ʼn uitgerekte gebeurtenis is.
Drie joernaliste sneuwel in Rusland-Oekraïne-oorlog
Rusland probeer ook Oekraïne se oudiovisuele infrastruktuur vernietig.
VSA maak stem dik oor Chinese steun vir Rusland
“Ons sal nie toelaat dat enige land Rusland vir sy verliese vergoed nie.”
Duitsland wil Amerikaanse vegvliegtuie koop
Duitsland beoog om vegvliegtuie van ʼn Amerikaanse vervaardiger aan te koop.
Geen Instagram meer vir Rusland
Sowat 80 miljoen Russiese gebruikers word deur die besluit geraak.
Oekraïense seeroete versper; joernalis doodgeskiet
Intussen duur die gesprekke tussen Russiese en Oekraïense verteenwoordigers voort in ʼn poging om vrede tussen die lande te bewerkstellig.
Rusland teiken Oekraïense militêre opleidingsbasis
Die lughawe in die Oekraïnse stad Ivano-Frankivsk is ook Sondag deur Russiese troepe aangeval.
Jongste verwikkelinge in Rusland-Oekraïne-konflik
By die Verenigde Nasies het Westerse lande Rusland daarvan beskuldig dat hulle “wilde” samesweringsteorieë versprei nadat Moskou se gesant aan diplomate gesê het dat Amerika en Oekraïne navorsing gedoen het oor die gebruik van vlermuise om biologiese oorlogvoering te voer.
Internasionale oorsig: Geen terugkeer na vooroorlogse periode meer moontlik
Dit laat slegs twee alternatiewe. Die een is ʼn skikking waar almal, ook Poetin, toegewings sal moet maak. Die ander alternatief is een waar Poetin verloor deur óf uit Oekraïne te moet onttrek óf deurdat hy deur sy eie land as president vervang word.