“Hier leer jy om met oop oë te bid.”
Alles vir die sleutelwoord "Rusland-Oekraïne-konflik"
Zelenski wend hom tot skarefinansiering
Die Oekraïense president hoop dié geld sal help om die oorlog te wen en die land se infrastruktuur te herbou.
Oorwinningsparade glo in beleërde Marioepol beplan
Sommige van die beleërde hawestad se strate word nou dringend skoongemaak voor die beplande “feestelikhede”.
Rusland gekap oor Hitler-uitlating
“Ek kan verkeerd wees, maar Hitler het ook Joodse bloed gehad,” was die Russiese minister van buitelandse sake se woorde.
Europa dalk binnekort sonder gas
Die EU weier volstrek om in roebel vir die invoer van gas te betaal. Lidlande gaan moontlik binnekort die impak van dié besluit aan hul gasvoorraad voel.
‘Rafa, verduidelik asseblief’
Oekraïense tennisspeler kap na Rafael Nadal oor sy Wimbledon-uitlatings.
DA se John Steenhuisen kom in Oekraïne aan
“In die era van vals nuus en propaganda is dit die enigste manier om werklik te weet wat gebeur.”
Ondersoek na 10 Russiese troepe gelas
Die troepe word verdink van moord met voorbedagte rade in Bucha.
Rusland uit VN se toerismeliggaam geskors
Rusland het egter kort voor die besluit aangekondig dat hy hom aan die organisasie onttrek.
Rusland waarsku oor WWIII
Oekraïne se Westerse bondgenote het beloof om nóg wapens na dié oorloggeteisterde land te stuur.
Oekraïne wil einde aan oorlog maak
’n Missiel het ’n residensiële gebou in die Swartsee-hawe van Odessa getref en agt mense, onder wie ’n drie maande oue baba, is dood en minstens 18 gewond.
‘Oorlog kan nog tot einde van 2023 duur’
“Die hartseer ding is dat dit ʼn realistiese moontlikheid is,” het die Britse premier, Boris Johnson, Vrydag oor die verloop van die oorlog in Oekraïne gesê.
Swemkampioen geskors ná Russiese saamtrek
Die Russiese kampioen is ook een van sy borgskappe kwyt weens sy teenwoordigheid by die pro-Poetin-saamtrek.
Ramaphosa gesels met Zelenski
Pres. Cyril Ramaphosa se oproep met die president van Oekraïne kom meer as ʼn maand nadat hy met die Russiese president, Wladimir Poetin, vergader het.
Wimbledon besluit oor Russiese spelers
Novak Djokovic het dié besluit gekritiseer en sê spelers het niks met die oorlog uit te waai nie.
Meer as 1 miljoen Oekraïners keer terug na hul land
Daar is intussen aangekondig dat die beleërde hawestad Marioepol “binne ure kan val”.
Talle vrae oor bemanning ná oorlogskip sink
Verskeie gesinne sukkel nou om hul geliefdes op te spoor nadat hulle op die Moskva aan diens was.
Stryd om Donbas begin
“Die tweede fase van die oorlog het begin.”
Oekraïne verskerp aanval op Rusland
Een van Rusland se grootste oorlogskepe is glo Donderdag vanaf die Oekraïense kus gebombardeer.
Poetin sê sterftes in Bucha is ‘vervals’
Poetin vergelyk die beskuldigings met dié oor die gebruik van chemiese wapens deur die regime van die Siriese president Bashar al-Assad.