“Suid-Afrika staan ferm aan die kant van vrede.”
Alles vir die sleutelwoord "Rusland-Oekraïne-konflik"
Novak bied hulp aan tennissoldaat
“Stako, ek dink aan jou en ek hoop dat dinge vinnig sal bedaar. Laat weet my asseblief wat die beste adres is waarna ek finansiële of enige ander hulp kan stuur.”
Oekraïne: Lug-, see en grondaanvalle keer burgerlikes vas
Meer as 1,5 miljoen mense het reeds weens die genadelose aanslag uit Oekraïne gevlug en duisende ander is ontwortel of gestrand in stede wat weens Russiese bombardering in puin gelê is.
Foto’s: Oekraïense burgers vlug saam met troeteldiere
Mense regoor die land skuil tans onder meer in treinstasies, wat nou as skuilings dien, en maak seker dat hul troeteldiere saam met hulle hier beskerming vind.
Byna 1,4 m. vlug uit Oekraïne
Die meeste vlugtelinge word tans deur Pole gehuisves.
Petisie eis standpunt oor Rusland
“Daar sal geen neutraliteit in dié oorlog wees nie.”
Rusland-Oekraïne: Nelson Mandela-stigting bepleit vrede
Die stigting het die Suid-Afrikaanse regering gemaan om leierskap te toon in dié noodsaaklike oomblik en te pleit vir ʼn skietstilstand sodat onderhandelings oor die toekoms kan voortgaan.
Oekraïne: Skietstilstand sodat inwoners kan ontruim
Inwoners sal Saterdagoggend die hawestad Marioepol, Oekraïne, ontruim ná Russiese magte ʼn skietstilstand vir dié rede aangekondig het.
SA sendeling help vlugtelinge uit Oekraïne
“Vir mense soos ek hou die bediening nooit op nie – veral nie in ʼn oorlogsituasie nie. Ons vlug nie, ons dien.”
Veiligheidsraad sal dringend oor Oekraïne-kernaanleg vergader
Westerse leiers het Vrydag hul skok uitgespreek ná die aanleg in Zaporizhzhia in die suide van Oekraïne aangeval en deur Russiese magte oorgeneem is.
Zelenski beskuldig Rusland van ‘kernterreur’
Hy het wêreldleiers gesmeek om “wakker te word” en te verhoed dat Europa “aan ʼn kernramp sterf” nadat die vasteland se grootste aanleg aan die brand geslaan het nadat dit aangeval is.
‘Russe, Weste moet nou skik’
Die voortslepende oorlog in Oekraïne kan die hele wêreld se ekonomie knou.
Rusland neem beheer oor hawestad
Chaos en paniek het die afgelope week in Kherson geheers, met inwoners wat nie basiese benodighede in die hande kon kry nie.
Russiese atlete by Paralimpiese Winterspele weggewys
“Ons is baie jammer dat ’n regering se besluit om die Olimpiese verdrag te verontagsaam só ’n invloed op julle het. Julle is die slagoffers van jul regering se optrede.”
Sean Penn vlug te voet uit Oekraïne
Die Amerikaanse akteur het verlede week na Oekraïne gereis om ʼn dokumentêr te verfilm oor die huidige konflik tussen dié land en Rusland.
Fury loof Oekraïne se bokssoldate
“Ek dink dit is fantasties wat hulle doen. Ek sal die eerste een wees wat (by die magte) aansluit as Engeland of die VSA betrokke raak.”
VN-resolusie oor Rusland: Daarom bly SA buite stemming
Die regering het sy redes bekend gemaak oor hoekom Suid-Afrika buite stemming gebly het oor die VN-resolusie waarin Rusland veroordeel is vir sy inval van Oekraïne en daar geëis is dat hy sy magte onttrek.
Nóg sterftes ná Russiese valskermsoldate toesak
Daar is glo nie ’n enkele gebied in Oekraïne se tweede grootste stad oor wat nog nié deur artillerie gebombardeer is nie.
Bekende boksers veg nou teen Russe
“Op die oomblik is die belangrikste ding om ons land te verdedig.”
Rusland-Oekraïne-konflik kan Poetin duur te staan kom
Presies waar en hoe president Wladimir Poetin se inval in Oekraïne gaan eindig, weet niemand in dié stadium nie. Wat egter reeds gesê kan word, is dat hy hom in verskeie opsigte ernstig misreken het.