In “Diepe Waters” word ʼn groot geheim onthul en in “Suidooster” bereik Bianca breekpunt, al hou sy vol dat sy oukei is.
Alles vir die sleutelwoord "Sepiegids"
Sepiegids: Asems opgehou oor vaderskapstoets in ‘Diepe waters’
In ‘Binnelanders’ speel Tracy nie oop kaarte met Tertius nie, en in ‘Suidooster’ vind Bianca uit dat Carmen kraam en wonder hoe dit Kaashifa gaan beïnvloed.
Sepiegids: Traumatiese ongeluk ruk ‘Arendsvlei’
In ‘Binnelanders’ smokkel Soekie met Conrad se kop en in ‘Diepe waters’ verdiep Meghan en Jacques se vriendskap.
Sepiegids: Kan Zoe ʼn geheim hou in ‘Suidooster’?
In ‘Arendsvlei’ beplan Rachel en Anthony hul volgende stappe teen die Cupidos, en in ‘Diepe waters’ reik Johan na Christelle uit.
Sepiegids: Kupido heel aktief in ‘Arendsvlei’
In ‘Binnelanders’ kom Ewa tot ʼn ontstellende ontdekking en in ‘Diepe Waters’ is daar ʼn groot uitval tussen Karla en Nina.
Sepiegids: Soekie wil die pad vat in ‘Binnelanders’
In ‘Suidooster’ worstel Nazeem met sy gevoelens, en in ‘Diepe waters’ is Anja ontevrede met Rossouw se aksies.
Sepiegids: Band tussen Zoe, Nazeem al sterker in ‘Suidooster’
In “Arendsvlei” bespreek Clint en Karelse die maniere waarop hulle Xander kan vastrek en in “Binnelanders” is Lexi se lewe in gevaar.
Sepiegids: Gys kry skok van sy lewe in ‘Diepe waters’
In “Binnelanders” moet Uys ʼn ambulans vir Elise ontbied, en in “Suidooster” speel Nazeem met vuur, maar laat iemand anders met verbrande vingers.
Sepiegids: Stiaan sien rooi in ‘Binnelanders’
In ‘Suidooster’ dink Bridgette sy het ’n manier gekry om van Nazeem ontslae te raak en in ‘Diepe waters’ word Anja en Rossouw gekonfronteer en dan neem Sanet ’n drastiese besluit.
Sepiegids: Langes beplan iets groots in ‘Arendsvlei’
In ‘Binnelanders’ bedink Elise ʼn plan om meer geld te verdien en in ‘Diepe waters’ voel Rossouw bedreig deur Farooq se teenwoordigheid.
Sepiegids: Dwelmtoetse laat swemmers kriewel in ‘Diepe waters’
In ‘Binnelanders’ beplan Tracy ʼn geldinsameling waarby Conrad betrokke wil raak, en in ‘Suidooster’ is daar nie ʼn lig in die tonnel vir die Samsodiens nie.
Sepiegids: Steve wil baklei vir sy hartsbegeerte in ‘Binnelanders’
In ‘Suidooster’ stoei Rhafiek met sy gewete en in ‘Arendsvlei’ sukkel Ruby om Oumie Gladys se samewerking te kry.
Sepiegids: Danni is skoonveld in ‘Suidooster’
In ‘Binnelanders’ het Ewa vir Steve nuus oor Sani, en in ‘Diepe waters’ is Anja bekommerd oor Rossouw.
Sepiegids: Geldsake gee kopsere in ‘Diepe waters’
In ‘Binnelanders’ het Karen en Nicolette ’n behoorlike uitval en in ‘Suidooster’ kry Bianca ’n onverwagse besoeker.
Sepiegids: Janice, Emile op heterdaad betrap in ‘Arendsvlei’
In “Binnelanders”begin At agterdogtig raak en in “Diepe waters” vermoed Anja dat Karla emosionele probleme het.
Sepiegids: Rian verras vir Koos in ‘Binnelanders’
In ‘Suidooster’ het ’n koerantberig die hele Ruiterbosch op hol en in ‘Diepe waters’ wil Sanet onmiddellik emigreer.
Sepiegids: Moeilike besluit vir Lee-Ann, Bridgette in ‘Suidooster’
In ‘Binnelanders’ vryf At en Conrad mekaar weer verkeerd op en in ‘Arendsvlei’ is Lionel bekommerd oor sy vrugbaarheid.
Sepiegids: Onaangename verrassing wag vir Gys in ‘Diepe waters’
In ‘Arendsvlei’ sukkel Janice om haar miskraam te verwerk en in ‘Suidooster’ is Justin keelvol vir Susan se betrokkenheid by Elana.
Sepiegids: Hartseer babanuus vir Lionel, Janice in ‘Arendsvlei’
In “Binnelanders” weet Annelize hoe om sout in die wonde te vryf, en in “Diepe waters” het Lettie ’n vermoede wat in Tshepo se lewe aangaan.
Sepiegids: Louis het genoeg gehad van Jonas in ‘Binnelanders’
In ‘Suidooster’ is Elana angstig oor haar ma se kuier en in ‘Diepe Waters’ bly Karla haarself sieker maak.