“Vir my is dit ’n kwessie van lewe en dood.”
Alles vir die sleutelwoord "In die nuus"
Ramaphosa oor EFF-betoging: ‘Wanorde en anargie sal nie geduld word’
“Regimeverandering kan slegs by die stembus tot stand kom, dit kan nie deur anargie plaasvind nie,” het Ramaphosa gesê.
Verkiesing en betoging op dieselfde dag is dom, gevaarlik
ʼn Munisipale raadsvergadering is belê om ʼn burgemeester te verkies op dieselfde dag as wat ʼn beplande ANC-betoging na Tshwane House gereël word.
Raadslede ‘omgekoop’ om vir Makwarela te stem
ʼn Tshwane-raadslid van ActionSA is glo drie jaar se salaris aangebied om vir die ANC-EFF-koalisie se burgemeesterskandidaat te stem.
Cele waarsku betogers oor #NationalShutdown
Die regering het Suid-Afrikaners verseker dat “almal en hul eiendom beskerm sal word” tydens die betoging wat vir Maandag beplan word.
Soektog ná vrou se ontvoering in Gqeberha
Gewapende mans het Riana Pretorius glo gegryp en in die voertuig buite die mediese sentrum ingedwing.
Solidariteit oor #NationalShutdown: ‘Ons sal werk’
Die taxivereniging Santaco het intussen ook gesê dat hy nie Maandag aan die beoogde betogings gaan deelneem nie en soos gewoonlik sal sake doen.
‘Afrikaans is Groot’ nie vanjaar in Kaapstad
“Die span is besig om die nodige borgskappe te verseker om die konsert weer in die toekoms in Kaapstad aan te bied.”
‘ATKV-Skryfskool bestaan steeds’
“Hoewel ons saamstem dat ʼn hersiening van die samewerkingsooreenkoms rakende die ATKV-Skryfskool op die Potchefstroomkampus nodig is, wil ons dit onomwonde stel dat die ATKV-Skryfskool as handelsmerk steeds bestaan.”
MRK-uitspraak oor Afrikaans by Maties verwelkom
“Die MRK se uitspraak skep ʼn presedent met wyer implikasies. Deur die taalhekkie ietwat hoër te stel, maak hy die afdwing van Engelse eentaligheid aan openbare instellings moeiliker.”
Kandidate vir nuwe DA-leiers bekend
Oor meer as twee weke sal afgevaardigdes van DA-takke oor die hele Suid-Afrika aan ʼn interne verkiesing deelneem om die nuwe leierskap van die DA te kies.
EFF ‘meer blaf as byt’
Die polisie waarsku dat mense nie alles moet glo wat op sosiale media versprei word nie en dat baie daarvan vals nuus is.
Eskom kan gou weer krag by Kusile opwek
Die tydelike oplossing sal help dat beurtkrag voorts met twee fases verminder kan word, maar kan ook tot grootskaalse besoedeling lei.
AA positief oor brandstofpryse vir April
Data vir die middel van die maand wys wel dat die petrolprys effens kan styg, maar die Automobiel-Assosiasie (AA) meen dít kan waarskynlik verander.
‘Slegs Engels’ skend wel Maties se regte
ʼn Dringende mosie van wantroue in Wim de Villiers, US-rektor, is Woensdag ingedien.
Jong veearts van Villiers verongeluk
“Jan Harm se dood was ʼn verskriklik skok. Hy gaan ʼn groot leemte in ons almal se harte los.”
Fort Beaufort, Somerset-Oos amptelik herdoop
Drie dorpe in die Oos-Kaap se name het amptelik verander.
Omstrede haatmisdaad-wet aanvaar
“Hierdie wetsontwerp is onheilspellend en gaan onmoontlik wees om af te dwing. Dit sal eerder rassewrywing veroorsaak as om dit te voorkom.”
Vyf liggame by Virginia-myn gevind
“Voorlopige ondersoeke dui daarop dat al die slagoffers op teregstellingwyse doodgeskiet is.”
Sakeman sterf ná aanranding in kuierplek
ʼn 19-jarige man is ná Hannes van Dyk (59) se dood in hegtenis geneem.