“Die doel van hierdie versoek is om alle inligting en bewyse tot Eskom se beskikking te bekom rakende die beweerde ANC-grootkop agter die sistemiese korrupsie wat ons land se elektrisiteitsvoorsiening op sy knieë gebring het.”
Alles vir die sleutelwoord "In die nuus"
Weermag verdedig omstrede vlootoefening met Rusland
Die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermag het sy besluit om ʼn gesamentlike militêre oefening met China en Rusland te hou verdedig.
Omstrede onderhoud lei glo tot De Ruyter se skielike vertrek
In die onderhoud met die joernalis Annika Larsen op e.tv het De Ruyter verskeie skokkende bewerings gemaak.
Eskom-raad skop De Ruyter dadelik uit
“Die raad het besluit dat daar nie van De Ruyter verwag sal word om die res van sy kennistydperk te werk nie en dat hy dadelik uit sy posisie vrygestel word.”
Sonkrag steeds nie bekostigbaar vir ‘individuele SA’ner’
Oor die reuse-reddingsboei vir Eskom, meen partye en belanghebbendes dat dit “broodnodig” was om te help met die land se kragkrisis.
Goeie nuus vir belastingbetalers!
Die regering beoog om in die komende jaar R13 miljard se belastingverligting aan Suid-Afrikaners te verskaf.
Begroting 2023: Reuse-reddingsboei vir Eskom
Die R254 miljard-skuldverligting aan Eskom sal groot druk van die kragvoorsiener afhaal en hom toelaat om die skuld wat hom lamlê, terug te betaal en te verseker hy voeg dringend meer krag tot die stelsel.
Video: Parys-oorstromings ‘ergste in 50 jaar’
“Dit voel soos ʼn herhaling van die 1975-vloede toe die water tot by ons huis se grasperk opgestoot het en my skoonpa op sy stoep gesit en visvang het.”
Kragkrisis vererger; meer druk op waterstelsel
Suid-Afrikaners moet besef daar is nie net ʼn kragkrisis nie, die situasie is besig om toenemend te vererger, met daadwerklike gevolge vir watervoorsiening in die land.
SA in tropiese storm se baan
Weerkenners voorspel dat die tropiese storm Freddy later vandeesweek tot ʼn tropiese sikloon kan versterk.
Roald Dahl-stories glo nie ‘woke’ genoeg
Dahl se kleurryke taal word nou met beskrywings vervang wat glo meer aanvaarbaar vir moderne lesers is.
Jongste moordsyfer laat oudpolisiemanne sidder
Byna dubbel soveel moorde is daagliks tussen Oktober en Desember in Suid-Afrika aangemeld, in vergelyking met dieselfde tydperk in 2011.
Honderde gesinne in Orkney na veiligheid gebring
Die gemeenskap het intussen saamgespan om kos, klere en selfs beddens aan diegene wat alles in die onlangse oorstromings verloor het, te verskaf.
Ermelo-slagoffers het verdagte geken
Robert James se lewelose liggaam is volgens ooggetuies onder ʼn mat in die motorhuis gevind.
Taxi-stilstand afgelas
Die Suid-Afrikaanse Nasionale Taxiraad (Santaco) se beplande taxi-stilstand sal nie meer Woensdag plaasvind nie.
Regering skop teen asiel vir 22 Afghane
Die groep is by die Beitbrug-grenspos weggewys nadat hulle ʼn maand lank in Zimbabwe met toeristevisums deurgebring het.
Masels-uitbreking in Wes-Kaap bevestig
Vier gevalle is tussen 24 Januarie en 17 Februarie in Kaapstad aangemeld.
Cilliers Brink is koalisie se burgemeesterskandidaat vir Pretoria
Cilliers Brink is tans die DA se skaduminister vir samewerkende regering en tradisionele sake en die party se nasionale woordvoerder.
‘Dalk fase 8, maar nog geen algehele ineenstorting nie’
“Die grootste daad van protes bly om jou eie ding te doen. Ons wil dit nie sê nie, maar versoek mense om voor te berei vir selfs ʼn hoër fase beurtkrag.”
Verwag dié agt fokuspunte in begrotingsrede
Ekonome twyfel nie dat aksynsbelasting op drank en tabak Woensdag verhoog gaan word nie, en waag ook ʼn voorspelling oor inkomstebelasting en brandstoftoelae.