Vir polisiemanne in die honde-eenheid is dit dikwels moeilik om jou hond, met wie jy gereeld gevaarlike omstandighede trotseer, aan die dood af te staan.
Alles vir die sleutelwoord "In die nuus"
13-jarige verdwyn voor skool
Carla Koen is vir die laaste keer Vrydagoggend voor Parow Valley Primary School gesien.
Grootste deel van laerskoolkurrikulum nie in 2020 gedek
Die bevindings van die NIDS-CRAM-studie ondersteun ook die uitgangspunt dat Covid-19 nie vinniger versprei wanneer skole oop is nie.
Kyk: Sentrale vuurwapenregister ʼn gemors
Rotte, ʼn gebou wat inmekaarval en derduisende dokumente wat in hoë kolomme in kantore en gange opgestapel lê, is hoe die sentrale vuurwapenregister lyk.
Sonja Smith: Stem vir die stilgeborenes
“Dit het alles in 2005 begin met ’n telefoonoproep van ’n privaat hospitaal in Pretoria met die nuus dat daar ’n drieling is wat doodgebore is,” vertel Sonja Smith oor haar besluit om die wetgewing rondom babasterftes te beveg.
Zuma-saak waarskynlik Maandag wéér uitgestel
ʼn Video waarin die oudpresident saam met sy kleindogters by sy huis in Nkandla dans, is intussen op Twitter gedeel. Kyk die video hier.
‘Metropolisie’ boelie glo gesin
Een van die beamptes het glo vir die man gesê dat hy ʼn mooi vrou en dogter het en dat dit jammer sou wees indien een van hulle “iets sou oorkom”.
Talle by Grey Kollege toets positief vir Covid-19
Meer as 3 000 leerders en onderwysers in Vrystaatse skole het sedert Maart verlede jaar Covid-19 opgedoen.
Covid-19 eis gedugte speurder
Brig. Dick de Waal was hoof van die Valke in Kimberley en het bekendheid verwerf vir sy ondersoek na die Griekwastad-moorde.
Heli-ongeluk: Broer, suster sterf saam met honde
Die liggaam van ʼn man, vermoedelik die vlieënier, is intussen ook uit die water gehaal.
Polisiestasie geen ‘veilige hawe’
Pentz is by die polisiestasie in, vol vertroue dat sy daar veilig sal wees. Maar hier het nog ʼn ontbering op haar gewag.
Helikopter stort in Vaaldam
ʼn Robinson R44 het 200 m van die oewer af neergestort.
Toename in geweldsmisdaad, plaasmoorde ‘kommerwekkend’
Plaasmoorde en aanvalle het verdubbel in vergelyking met dieselfde tydperk verlede jaar.
Tiener erg beseer in skietvoorval
“Sowat 75% van die been in sy arm het versplinter.”
Skoolwedstryde uitgestel: Hoop en nugter denke nou die wagwoord
“Sport is iets wat vir jong mense nog hoop in hierdie onseker tye gee.”
Misdaadstatistieke: Moord, poging tot moord neem skerp toe
Luidens statistieke is 4 976 moorde tussen Januarie 2020 en Maart 2021 gepleeg.
Modack aangekla van moord op Kinnear
Lt.kol Charl Kinnear is in September koelbloedig in sy motor voor sy huis in Bishop Lavis doodgeskiet.
Soektog na vermiste bejaarde eindig tragies
John Rodda het Alzheimer se siekte en het verlede naweek “op pad apteek toe” verdwyn.
Ace bring dringende hofaansoek oor skorsing
“Die werklike motief agter my skorsing is die begeerte om van my ontslae te raak.”
Video: Ouers gooi skoolhoof uit, stoel en al
Die groep ouers is gegrief omdat die skoolhoof glo nie in die belang van die skool optree nie.