Cele sê Gauteng ervaar die grootste DNS-agterstand, naamlik 115%.
Alles vir die sleutelwoord "In die nuus"
SANParke-hoof met spesiale verlof ná aantygings
Verskeie aanklagte van aanranding is teen hom gemaak.
Taxibedryf betaal net R5 miljoen belasting – DA
Die taxibedryf het glo ’n jaarlikse omset van R90 miljard.
Bejaarde met Alzheimer se siekte al dae lank vermis
Die 82-jarige John Rodda het nie eers ’n trui by hom gehad toe hy Saterdag by die aftreeoord se hek uitgery het nie.
Regstappe oor Kubaanse ingenieurs gaan voort
Solidariteit hou voet by stuk daar is geen regverdiging om Kubaanse kundiges in te voer terwyl Suid-Afrikaners beskikbaar is om die werk te doen nie.
Man lê glo dae lank honger, beseer in staatshospitaal
“Sy linkerbeen is soos ’n bees s’n toegewerk. Lelike, los steke waar dele van die wond nog uitsteek.”
7 dood in gru-botsing op N3
Al sewe oorledenes was insittendes van ’n bakkie wat ook in die ongeluk betrokke was.
Covid-19-statistieke: Nog 90 sterf
Meer as ’n derde van die nuwe sterftes is in Noordwes aangemeld.
Ramaphosa: Ace moet jammer sê óf …
Pres. Cyril Ramaphosa het ʼn waarskuwing gerig aan Ace Magashule en ander ANC-lede wat die party in oneer bring.
Yolandi Botes: Talle vrae oor bloed in gastehuis
“ʼn Forensiese span is gestuur om te bepaal wie se bloed dit is en om bewysstukke te versamel. Ons wag nog vir die uitslae.”
Oudrugbyspeler sterf in ongeluk op pad na ma
“Hy was op pad om vir sy ma vir Moedersdag te gaan kuier.”
‘Bokke’ teen Georgië in eerste toets van Covid-era
“Niks kan by ’n internasionale wedstryd kers vashou om jou vaardighede en vermoë om druk te hanteer te toets nie. Ons is baie opgewonde om dié geleentheid voor die Britse en Ierse Leeus se toer te kry.”
Mpumalanga-skoonheid wen internasionale prys
“Ek dink dit het steeds nie ingesink nie. Ek kan nie die oomblik beskryf toe hulle dit aangekondig het nie.”
Clicks neem Pick n Pay-apteke oor
Clicks is die grootste kleinhandelapteeknetwerk in Suid-Afrika en die verkryging sal sy nasionale teenwoordigheid tot 632 apteke verhoog.
Ramaphosa skop teen ‘entstof-apartheid’
“Dit moet aan almal beskikbaar gestel word, nie net aan die hoogste bieërs nie.”
Voormalige hoof van Spur sterf
Pierre van Tonder was 24 jaar lank besturende direkteur en uitvoerende hoof van die groep voordat hy in Desember afgetree het.
Covid-19-statistieke: 11 nuwe sterftes
Hier is die jongste Covid-19-syfers.
Jagluiperdwyfie terug in Rietvlei
“Ons wil graag almal bedank wat die week gehelp het om na haar te soek.”
Familie vermoed moord op vrou is beplan
“Hoe kan iemand so wreed wees?”
Steeds geen antwoorde vyf jaar ná ‘Moedersdag-moord’
Volgens die polisie is daar ’n verdagte maar Annetjie Kruger (89) se familie sit egter steeds sonder antwoorde.