“Dit was nie ’n privaat woning nie en is langs ’n tempel geleë waar mense kan mediteer.”
Alles vir die sleutelwoord "In die nuus"
Swaar straf vir twee wat matriekmeisie verkrag
Die kind het ʼn saamrygeleentheid saam met ʼn onderwyser gekry, maar dié se voertuig het onklaar geraak en sy moes ʼn taxi huis toe haal.
Covid-19-statistieke: Weer meer as 1 400 nuwe gevalle
Geen nuwe sterftes is in Noordwes, Limpopo of die Noord-Kaap aangemeld nie.
Coenie en Deon se ‘Karoo Suite’ hiér te sien
Weens die Covid-19-pandemie is al die vertonings vir ‘Karoo Suite 2: Karoonagte’ kort ná die bekendstelling by 2020 se US Woordfees gekanselleer.
Monument opgerig vir drie oorlede Voortrekkertjies
Die meisies was een middag in Desember op pad terug huis toe van ʼn Voortrekkerkamp toe hulle verongeluk het.
SA gaan voort met J&J-entstofprogram
Suid-Afrika het geen voorvalle van skaars bloedklonte ondervind onder diegene wat reeds die entstof ontvang het nie.
Matrikulant lol glo met leerders in koshuis
Volgens die departement blyk daar verskeie slagoffers aan St. Michael’s School for Girls in Bloemfontein te wees.
Pa sit lank ná hy baba doodslaan
“Die lyding wat sy kort voor haar dood moes verduur, is hartverskeurend.”
Nuwe, gevaarlike voëlgriepstam geïdentifiseer
Namibië, Botswana, Mosambiek en Lesotho het sekere pluimveeprodukte uit Suid-Afrika verbied.
Vierde verdagte vas ná Calitzdorp-moord
Lourens de Villiers is verlede week dood voor sy huis buite die dorp aangetref.
Datum vir munisipale verkiesing bekend
“Partye kan nou behoorlik beplan en voorberei vir die verkiesing.”
Covid-19-statistieke: Meer as 20 000 aktiewe gevalle
Soveel pasiënte in Suid-Afrika het intussen positief getoets vir Covid-19.
Staking by Rand Water opgeskort
ʼn Boodskap is vroeër op sosiale media gedeel waar Gautengers gewaarsku is dat ʼn staking moontlik tot watertekorte in die provinsie kan lei.
Deon Meyer nou Franse ridder
Meyer se boeke is wêreldwyd in 27 tale vertaal en word in 40 lande oor die wêreld heen gedruk.
Zuma is regspan kwyt
Dít kort voor Zuma en die Franse wapenvervaardiger Thales se verhoor eindelik volgende maand sou begin.
Byna helfte van SA ly honger weens Covid-19
Dié provinsies en rassegroepe trek die swaarste.
Bekende liedjieskrywer (73) sterf
Hy was die skrywer van trefferliedjies soos “Bat out of Hell”, “Total Eclipse of the Heart” en “I’d Do Anything for Love (But I Won’t Do That)”.
Tafelberg-brand: Só lyk beserings, omvang van skade
Die brand, wat Sondag naby die Rhodes-gedenkteken ontstaan het, is teen 13:30 Dinsdag in bedwang gebring.
Só lyk jongste Covid-19-statistieke
Die sterftesyfer weens Covid-19 staan nou op 53 887 nadat nog 130 sterftes aangemeld is.
Só sê staat verloop gebeure op Pampoenkraal
Die beskuldigdes se borgtogaansoek is intussen tot volgende week uitgestel.