Daar is Woensdag op Meyer se erg verminkte lyk in ʼn plantasie langs sy trekker afgekom op die plaas Waaihoek.
Alles vir die sleutelwoord "plaasaanvalle"
Ermelo-boer wreed vermoor
“Dit was ongelooflik tragies om my buurman so te sien.”
Vier gou in hof ná plaasaanval
Een van die verdagtes wat in hegtenis geneem is, het vroeër met opknappings gehelp op die plaas waar die aanval plaasgevind het.
‘Ramaphosa moet amptelik praat oor plaasaanvalle’
“Boere, en die publiek in die breë, is op die oomblik so kwesbaar soos ʼn duif op ʼn telefoonpaal. As president behoort mnr. Ramaphosa in die belang van die land sy staatsmanskap te openbaar deur hom sterk uit te spreek oor die misdaadsituasie.”
Plaasbestuurder gedink hy is net paranoïes voor aanval
“Ek het gedink ‘kom ek gaan kyk net’ en toe ek in die sitkamer kom, toe gryp hulle my.”
Hankey-plaasaanvaller swaar gestraf
Sebenzile Simane (32) is Donderdag in die hooggeregshof in Port Elizabeth swaar gestraf vir die wrede aanval op ʼn plaas buite Hankey waartydens ʼn ma van drie geskiet en verkrag is.
Man hoor voetstappe in plaashuis voor aanval
Die man is helder oordag in die plaashuis aangeval terwyl hy besig was om kos te maak.
Hankey-plaasmoord: Skuldige hoor gou sy lot
Sebenzile Simane (32), wat Woensdag in die hooggeregshof in Port Elizabeth skuldig bevind is op 17 aanklagte rakende die wrede plaasaanval op ʼn plaas buite Hankey waartydens ʼn ma van drie geskiet en verkrag is, sal gou gevonnis word.
Ramaphosa het ‘morele verpligting’ oor plaasmoorde
“Nou dat hy met die syfers gekonfronteer word, is sy antwoord dat dit nie sy plek is om hom daaroor uit te spreek nie en dat hy eerder gaan swyg. Dit is beledigend, om dit lig te stel.”
Man skuldig bevind aan wrede Hankey-plaasaanval
Die ma het vroeër tydens die verhoor getuig sy en haar drie kinders “is soos diere gejag” die aand van 23 Maart verlede jaar toe Simane by hul plaashuis ingebreek het.
Nuuskommentaar: Plaasaanvalle en die gevurkte tong
Sommer met die eerste geleentheid wat pres. Cyril Ramaphosa gehad het om daad by die woord te voeg nadat hy beloftes oor die veiligheid van landbou gemaak het, het die president gevou.
Soveel plaasaanvalle reeds in 2019
“Dit is belangrik dat ons feitelik daaroor kommunikeer; dit is egter net so belangrik dat die omvang van die krisis erken word vir wat dit is.”
Nóg ʼn plaasaanval buite Stellenbosch
Die voorval volg kort nadat die wynboer Stefan Smit van die Louiesenhof-wynlandgoed Sondag op sy plaas buite dié dorp vermoor is.
Plaasmoorde: ‘Genoeg is genoeg’, sê TLU SA
“In Mei-maand alleen was daar 46 aanvalle en sewe moorde op plase.”
Vermoorde boer was in geskil oor grondbesetting gewikkel
“Dit kan nie so aangaan nie. Dit is tragies wat in landbou en landelike gebiede gebeur.”
Wynboer op plaas vermoor
Die boer se vrou en ʼn familievriend was ten tyde van die aanval ook in die huis.
Man vas ná wrede hoewe-aanval
Die bejaarde vrou wat Maandag ernstige beserings opgedoen het nadat sy en haar seun op hul kleinhoewe buite Louis Trichardt in Limpopo aangeval is, het ʼn operasie ondergaan.
Verdagte vas vir aanval op Dendron-plaas
Basie Nelson se selfoon is in die verdagte se besit gevind.
Hankey-plaasaanval: ‘Ons is soos diere gejag’
WAARSKUWING: Die berig bevat besonderhede wat nie geskik is vir kinders of sensitiewe lesers nie.
Man op plaas in die Swartland aangerand
Dít volg kort nadat AfriForum landelike gemeenskappe in die Boland gemaan het om hulle veiligheidsmaatreëls op te skerp.