“Die lekkerste en opwindendste deel is die besef dat ons betrokke by die viering van ʼn mylpaal is wat eers weer oor 100 jaar herdenk word.”
Lees meerIn Afrikaans is ek volledig mens
“Toe die vliegtuig die Woensdagmiddag laat oor Johannesburg vlieg en ek weet my drie kleinseuns wag daar op die lughawe, het ek geweet ek is tuis.”
Kristel Loots: ‘Skryf gee jou vlerke’
Kristel Loots se jongste boek “Vroue met vlerke” het skaars geland of dit pryk reeds op die top-10 van die gesaghebbende Nielsenlys.
Awê, masekin! Afrikaans Amptelik 100 en ‘almal welkom hier’
Afrikaans Amptelik 100 sien hierdie veldtog as ʼn geleentheid om gesprekke tussen die verskillende taalgemeenskappe oop te maak.
Afrikaans 100: Wen lekkerleesboeke
Ons vier vandag Afrikaans se 99ste verjaarsdag as amptelike taal, maar wat is ʼn partytjie sonder geskenke?
Afrikaans verjaar: Wense uit Argentinië
In die aanloop tot volgende jaar se groot feesvieringe van die taal se 100ste verjaarsdag, het Augusto Romeo vir Maroela-lesers ʼn brief uit Argentinië gestuur.
Afrikaans verjaar: Wense uit Duitsland
“Ek is altyd gretig om nuwe woorde te leer en dit is hoe ek die taal aan my kant lewendig hou: ek gebruik dit eenvoudig, nogal (per ongeluk) by my Duitse vriende en kollegas, en ek maak van elke ding ‘n taalles en kom vra wanneer ek iets nie verstaan het nie, of wat iets beteken!”
Weet woeker met ‘weet’ in Afrikaans
Om die begin van Afrikaans se eeufees te vier, het Weet, die Afrikaanse e-naslaangids vir leerders en ander nuuskieriges, nóg ʼn bydrae tot die uitbou van goeie gehalte Afrikaanse inligting gemaak deur die woord “weet” te koop. Lees meer oor Weet se bydrae tot die vaslegging van die rykdom, kleurrykheid en verskeidenheid van Afrikaans in dié woordeboek.
Uitdrukking: ’n Wolf in skaapsklere
Ken jy die verhaal agter die uitdrukking “ʼn wolf in skaapsklere”?
Skrywer van ‘Reënboogrant’-stories sterf
“Sy het soveel vir gevestigde en aspirantskrywers, vir my inkluis, beteken en was meer van ʼn vriendin as uitgewer.”
Gee jou skryfdrome vlerke
Inleiding tot Kreatiewe Skryfkuns, wat van 13 Mei 2024 vir die agtste keer aangebied word, duur agt weke en fokus op die skryf van verhalende prosa in die vorm van die kortverhaal.
Woord: taan
Taaltoffie ondersoek die herkoms en betekenis van die woord “taan”.
Man vertel van sy hel toe hy in hondehok aangehou is
Hoe word ʼn kind wat jare lank mishandel en misbruik is, voortdurend vir sy gewelddadige pa moes vlug en van een kinderhuis, skool en pleeggesin na die ander geslinger is, weer heel?
Luister: Skeppende Portchie se kuns so kleurryk soos SA
Portchie, ʼn wêreldbekende en uiters suksesvolle Suid-Afrikaanse kunstenaar, het in sy loopbaan reeds byna 19 000 oorspronklike kunswerke geskep.
WAT-woord van die week: latjiebeen
Die WAT se woord van die week is “latjiebeen”.
Dié leser wen kinderstories van NB-Uitgewers
Een Maroela Media-leser het ʼn boekpak met sewe kinderboeke van NB-Uitgewers gewen.
Afrikaans 100: Vier ons of verdeel ons?
ʼn Passievolle gesprek het Woensdag by die Suidoosterfees plaasgevind oor die Afrikaans Amptelik 100-feesviering wat op 8 Mei vanjaar afskop.
Hannes Barnard gesels oor ‘Vuur’
Apokaliptiese einde-van-die-wêreld-stories het talle boeklesers nou behoorlik aan die brand. Nes “Vuur”, die jongste en laaste titel in Hannes Barnard se trilogie.
Woord: Mopper
“Hy mopper elke winter oor die koue weer.” Ken jy die woord “mopper”?
Boekbedryf werp alles in stryd teen omstrede kopieregwet
Met die viering van Wêreldboeke-en-kopieregdag hang die omstrede kopieregwet steeds soos ʼn donker wolk oor ons plaaslike boekbedryf. Maroela Media het uitgevind alles is nog nie verlore teen dié wet nie.