Die sloerstaking kan ʼn nadelige impak hê op Suid-Afrika se uitvoersyfers en uiteindelik die bruto binnelandse park (BBP) vir 2019
Lees meerAlles vir Saterdag 13 Julie 2019
Simona Halep stamp Serena Williams van haar troon
Simona Halep hoef nooit weer soos die strooimeisie op Wimbledon te voel nie.
Egpaar tydens Vrystaat-plaasaanval vermoor
Sakkie en Ina van der Berg is Vrydagaand dood tydens ʼn plaasaanval op hul plaas in die Boshoff/Dealesville-gebied in die Vrystaat.
Vuurwapens by Nieu-Seelanders oorgekoop
Die polisie in Nieu-Seeland het Saterdag vir die eerste keer vuurwapens oorgekoop nadat die land sekere vuurwapens verbied het ná ʼn dodelike aanval op twee moskees in Christchurch in Maart vanjaar.
Talle dood in Nepal-vloede
Die dodetal in ʼn klein dorpie in die ooste van Nepal het Saterdag op 27 tot staan gekom, ná nog drie persone dood is.
Beloning aangebied vir inligting oor moorde in Philippi-Oos
Die polisie in die Wes-Kaap bied ʼn beloning aan vir inligting wat kan lei tot die inhegtenisneming van die mans wat verantwoordelik is vir die rits moorde onlangs in Philippi-Oos in Kaapstad.
Dié bevinding bevestig nuwe BEE-fase in SA
Die BBBEE-kommissie se bevinding oor die MTN Zakhele-Futhi-transaksie raak duisende maatskappye in Suid-Afrika en bevestig dat ʼn nuwe, verskerpte fase van BBBEE op hande is.
Toksiese meer in Rusland word selfie-sensasie
Daar word nou grappenderwys na die meer verwys as die “Siberiese Maledive”.
Minstens 26 dood ná beleg van hotel in Somalië
Die dodetal staan op 26, wat ʼn bekende Kanadees-Somaliese joernalis en verskeie uitlanders insluit.
Meer bekend oor gaslekkasie in Olifantsfontein
Minstens 70 persone moes Vrydag behandeling ontvang ná ʼn gaslekkasie by ʼn maatskappy in Olifantsfontein in Gauteng.
Drie in hof oor ‘pannekoektannie’ se moord
Drie persone, tussen 18 en 19 jaar oud, het Vrydag in die Bloemfonteinse landdroshof verskyn in verband met die moord op Anna Herbst (61), oftewel Bloemfontein se “pannekoektannie”, soos sy allerweë bekend gestaan het.
Alle brandstof uit gekaapte tenkwa getap
ʼn Tenkwa, wat gekaap is, is leeg gevind nadat al die brandstof gedreineer is.
Omstrede NGV-plan: ANC tree irrasioneel, onverantwoordelik op
“Die minister van gesondheid se uitlatings dat die tyd vir gesprekke, ontleding en diagnose verby is en dat ons met implementering moet voortgaan, is onverantwoordelik en die NGV stuur af op ʼn ramp.“
EFF se gedrag in die parlement wyd veroordeel
Die optrede van EFF-LP’s vandeesweek in die parlement is deur verskillende groepe skerp veroordeel.
Twee vas oor ivoor in Kaapstad
Twee mans, onderskeidelik 39 en 45 jaar oud, is in Bothasig in Kaapstad in hegtenis geneem in verband met die besit van olifanttande.
Weermag-ingryping slegs tydelike oplossing
Die SANW het Vrydag bevestig dat ʼn bataljon, onder die kodenaam “Operasie PROSPER”, vir drie maande, Julie tot Oktober, in Kaapstad en omgewing, wat deur geweld geteister word, ontplooi is.
Mpuma-ongeluk eis 9 lewens
Minstens nege persone is Vrydagmiddag dood op die N11 tussen Middelburg en Hendrina in Mpumalanga.
Gedagte vir die dag: Bid en glo
Wees altyd bly. Bid gedurig. Wees in alle omstandighede dank baar, want dit is wat God in Christus Jesus van julle verwag. (1 Tess 5:16-18)