“Vir ons vrouens is dit partykeer baie moeilik om met ʼn musikant getroud te wees; dit voel of jy jou man met die wêreld deel.”
Alles vir die maand November 2019
Vyf lesse wat ons by die Springbokspan kan leer
Gedurende die vieringe het ’n paar goed my opgeval, dinge wat ooglopend uitstaan van die span en ek dink belangrike leerpunte vir ons inhou.
Nuuskommentaar: Wanneer wit en swart enigiets kan beteken – die BLF se ‘verweer’
Wie bou nou ’n heerlike houtstrandhuis op stewige houtbalke wat as pilare moet dien, maar die onbehandelde balke is reeds vol florerende houtvretertermiete?
Jhb se IT-stelsel glo weens ‘onbetaalde rekening’ buite werking
Die ANC in Gauteng sê hy verstaan dat die stad ‘n diensverskaffer miljoene rande skuld.
Sonny Bill Williams word besbetaalde rugbyspeler van alle tye
Britse media berig dat hy tot £2,6 miljoen per jaar kan verdien.
DA-LP vas wat glo huis beskadig, huurders teister
’n DA-LP het glo ʼn huis beskadig en die huurders van dié huis geteister, omdat die huis glo aan hom behoort.
Polisielid skiet man dood ná woordewisseling
’n Polisiebeampte het verlede Sondag ’n man doodgeskiet ná ’n woordewisseling.
OB ingenome met hofbeslissing oor Zille-twiet
Die OB is in haar noppies met ‘n hofuitspraak oor ‘n omstrede twiet van Helen Zille tydens haar termyn as premier van die Wes-Kaap.
Resep: Jodetert
Dié tert sal jou gaste na hul asems laat snak.
Vandag se sportnuus
Bokke begin Donderdag met Bekertoer vanaf die Uniegebou.
Ses vragmotors in Mpumalanga gebrand
Die polisie in Mpumalanga ondersoek drie voorvalle Maandagaand waartydens ses vragmotors aan die brand gesteek is.
Vyf skoolkinders in ongeluk dood
Vyf kinders is Dinsdag in ʼn ongeluk buite Groblersdal in Limpopo dood.
Foto’s: Bokke kry helde-ontvangs met terugkeer
“Ons het geweet dit is meer as net persoonlike gewin; dit is vir die land.”
Gedagte vir die dag: Verlore en gevind
As julle probeer om julle lewe vir julleself te bewaar, sal julle dit verloor. Maar as julle julle lewe ter wille van My prysgee, sal julle ware lewe vind (Matteus 16:25)
Vermeende rower vas ná hy hospitaal toe gaan
‘n Vermeende huisrower is gearresteer nadat hy opgeneem is in ʼn hospitaal in Ga-Rankuwa, Pretoria.
Zuma wil uitspraak oor Hanekom-twiet appelleer
Zuma se regspan het Dinsdag vir die hooggeregshof in Pietermaritzburg gesê dat die hof se uitspraak oor die Hanekom-twiet Zuma “muilband”.
SAUK reeds miljoene se skuld vereffen
Die SAUK is vinnig besig om sy skuld af te betaal sedert die nasionale regering ʼn reddingsboei aan die uitsaaikorporasie verskaf het. Só het Stella Ndabeni-Abrahams, minister van kommunikasie, vandag in die parlement gesê.
Gautengse skole: OB moet aanlyn registrasiestelsel bekyk
Die VF Plus het vandag die Openbare Beskermer (OB) gevra om die aanlyn registrasiestelsel van die Gautengse Onderwysdepartement te ondersoek.
BLF vaar uit ná deregistrasie as politieke party
Die organisasie Black First Land First (BLF) sê hy gaan hom nie verder onderwerp aan die “boendoehowe van wit oorheersing” nie.
ToekomsVenster: Speel in harmonie
Ons ken mekaar nie, dit geld waarskynlik selfs vir die mense wat rondom jou woon.