“Ons wil graag meer mylpale bereik en haar help om alledaagse dinge te doen.”
Alles vir die maand November 2019
Etzebeth-saak: Dís waar MRK nou staan
Die Springbokke het in dié stadium die rugbywêreld aan hul voete, maar op tuisbodem gaan die klag van haatspraak teen Etzebeth voort.
Die wêreld in foto’s – 5 November 2019
Beleef al die nuusgebeure, een foto op ʼn slag.
Sekuriteitswag by winkelsentrum geskiet
’n Sekuriteitswag is in ’n kritieke toestand nadat hy by ’n winkelsentrum in Diepsloot geskiet is.
Modelkompetisie nooi vir eerste keer modelle van diversiteit uit
Estrolita Williams, wat met serebrale gestremdheid gebore is, sal ook volgende jaar aan die geleentheid deelneem.
Zuma ‘siek’, kan nie voor Zondo getuig
Die aard van sy siekte is nie bekend gemaak nie.
Staking by steenkoolmyn kan nóg beurtkrag bring
Die staking verhoed dat steenkool ter waarde van sowat R8,1 miljoen per dag vervoer kan word.
AfriForum gaan vermoorde sokkerspeler se familie verteenwoordig
Adv. Gerrie Nel van AfriForum gaan die familie van die vermoorde sokkerspeler Senzo Meyiwa verteenwoordig.
Johan de Jonge se vrou praat op radio
“Ons gesin is genoeg geteister, geboelie en uitgehaal op sosiale media.”
Plasings by Gauteng-skole is ‘burokratiese kleitrappery’
Talle ouers in Gauteng is woedend oor die verloop van die onderwysdepartement se omstrede aanlynregistrasie- en plasingsproses.
Verdagte in hof vir moord op eiendomsagent
’n Eiendomsagent se liggaam is die naweek in sy woonstel aangetref.
Afrikaans en hoër onderwys – dis tyd om saam te bou!
Ons moet ons regmaak vir ʼn stamperige rit op die moedertaalonderrigpad.
Lyke ure langs pad gelos omdat patologiewerkers staak
“Dat die waardigheid van mense wat só tragies gesterf het en die lyding van hul families nou ʼn onderhandelingswapen in ʼn loongeskil geword het, is laakbaar.”
Man weer in hof oor Uyinene se moord
Botha staan tereg op aanklag van verkragting, moord en regsverydeling. Hy het Mrwetyana einde Augustus na bewering na die Clareinch-poskantoor gelok waar hy haar glo verkrag en doodgeslaan het.
Luister: Wiele2Wiele gesels oor BMW se nuwe 3-reeks
Hierdie week gesels Wiele2Wiele oor BMW se nuwe 3-reeks, Hyundai se Atos-buksie en Volkswagen se Amarok Canyon-bakkie.
Uitdrukking: Die naakte waarheid
Taaltoffie ondersoek die betekenis van die uitdrukking “die naakte waarheid”
Pa, seun in ernstige toestand ná Nelspruit-plaasaanval
“Ek is bekommerd oor my pa. Die dokter sê hy het alles gedoen wat hy kon. Nou moet ons net wag.”
Luister: Jan Bloukaas, Biggy en Katinka almal op een verhoog
“Die vertoning sélf het ʼn baie lekker gevoel; almal bring hul stoele en komberse en span uit in die amfiteater.”
Kaapse damme voller
Kaapstad sê die goeie nuus is dat sy data wys inwoners gebruik water steeds baie konserwatief.
‘Faf de Kleefbroek’: Vlag-broekie ’n blitsverkoper
“Die swembroekies is sommer op die dag van die Wêreldbeker-eindstryd uitverkoop!”