“Ons nooi al die gesinne in Harrismith uit om ons pretdag geleentheid te kom bywoon, selfs besoekers aan die dorp.”
Alles vir die maand November 2019
Studentegemeenskap rou ná twee Pukke sterf
Die ongeluk kom nadat ‘n student én dosent van die universiteit verlede maand in onverwante voorvalle gesterf het.
Man ‘kritiek’ ná plaasaanval buite Nelspruit
Die bejaarde egpaar en hul seun is Sondag in die vroeë oggendure in hul plaashuis oorval en vermoedelik met ʼn byl en panga gekap.
SA film kry internasionale erkenning
“Die wêreld is baie nuuskierig oor hierdie rolprent.”
Hyundai se ridder op ʼn wit perd?
Dit los nou weer ʼn gaatjie heel onder in die mark vir ʼn getroue ou Hyundai … en hulle het presies die ding – ʼn nuwe Atos.
Dankie, dan doen ons dit maar self
“Ik ben een Afrikaander – al slaat de landdrost mij dood, of al zetten hij mij in de tronk, ik zal, nog wil niet zwijgen!”
Gautengse polisie het enkele waterkanon vir betogings
Die polisie se eenheid vir openbare orde in Gauteng het slegs een waterkanon om dié eenheid gedurende stakings in die provinsie by te staan.
Man gevonnis vir moord op vrou, aanranding van stiefseuns
’n Man is Vrydag tot 19 jaar tronkstraf gevonnis vir die moord op sy vrou en die aanranding van sy twee stiefseuns.
Ekonomiese vryheid is goed vir elke Suid-Afrikaner
Vir hoe lank gaan ons regering aanhou om die pad van staatsbeheer te volg en dieselfde foute te maak?
Lesufi sê Maandag oor chaos met plasings by skole
Ouers was woedend omat hulle Sondag ure lank, nadat hulle van die aanlyn-registrasieproses gebruik gemaak het, ieder geval in ellelange toue moes wag om plek in skole vir hul kinders te probeer kry.
Grafiek: Fiskale stres in Suid-Afrika groei
Die fiskale tekorte veroorsaak ’n ongunstige toename in die staatskuld.
Dubbelmoord in Marlothpark: ‘Dit is verskriklik’
De Telegraaf skryf die twee het ʼn “wrede dood in gewelddadige Suid-Afrika gesterf” en dat dit verskriklik is dat Collier se vier kinders hul pa op dié wyse verloor het.
M2 weer oop vir motoriste
Die brug is sedert Februarie vanjaar gesluit weens opknappingswerk van R160 miljoen, maar dit het ʼn verkeershoofpyn vir baie inwoners en besoekers in die stad veroorsaak.
Niemand nog vas ná mynwerker se dood
Die moord op die NUM-lid wat verlede week op pad werk toe verskeie kere geskiet is, bly ʼn raaisel.
Meer as 600 die naweek in Gauteng vas
Meer as 600 mense is die afgelope naweek in Gauteng in hegtenis geneem.
Die nutsman en sy gesin verlang na SA
“Die mense is soos Suid-Afrikaners, plat op die aarde, hoor, en die weer hier is baie dieselfde as in Gauteng!”
Nuuskommentaar: Wêreldbeker-glorie se euforie
Suid-Afrika het pas ’n broodnoodsaaklike inspuiting van euforie gekry met die verowering van die William Webb Ellis-trofee.
Luister: Vandag se sportnuus
Springbokke gaan deur land met trofee toer.
Woord: Kuierkoop
Ken jy die woord “kuierkoop?”
Kies jou SA-speler van die Wêreldbekerrugby-toernooi
Ons wil graag Maroela-lesers se Springbokspeler van die Wêreldbekertoernooi aanwys. Stem nou vir jou gunstelingspeler.