Internasionale vlugte sowel as vlugte op die Afrika-vasteland het in die slag gebly.
Alles vir Woensdag 18 Maart 2020
Politieke partye steun regering se Covid-plan
“Die siekte is besig om te versprei; dit is nodig dat almal saamwerk.”
Video: Maak maklik jou eie gesigmasker
Dié video wys hoe jy self ʼn eenvoudige masker kan maak.
Covid-19: Italië kry sy asem terug
Vir die eerste keer in jare het visse na Venesië se kanale teruggekeer.
Swemongeluk: Verlamde tiener vasbeslote om weer te loop
Hy wil nou by ʼn rugbyspan vir verlamdes aansluit.
Podlitiek: Korona hier en daar, kyk hoe die ANC en EFF liefde verklaar…
In die week se episode gesels die span oor die nuwe koronavirus (Covid-19) en hoe die wêreld en Suid-Afrika daarop reageer en dan ook die broederliefde wat daar duidelik tussen die EFF se Julius Malema en die ANC se Fikile Mbalula is.
Helpende Hand bring die hoop weer terug
In ’n tyd van groot onsekerheid waarborg die welsynsorganisasie Solidariteit Helpende Hand dat ’n golf van hoop binnekort oor die land gaan spoel.
Liverpool-ster skenk R850 000 om virus te beveg
Dié barmhartige samaritaan het reeds ’n hoërskool in sy tuisdorp laat bou.
Die korona-effek
Ek gee nie om wat gebeur nie, dis nou die tyd om kwaliteittyd te spandeer met my hartsmense en om voort te gaan om goed te doen, soos die Bybel sê.
Verbruikersake: Kansellasies weens Covid-19
Jou vakansie waarvoor jy so lank gewag en gespaar het, is van die baan omdat al die plekke waarheen jy sou reis, se grense gesluit is vir buitelandse besoekers om die verspreiding van die Covid-19 te keer. Jou kopseer is nou: gaan jy al jou geld terug kry? Het mens nou geen regte meer nie? Ina Opperman verduidelik wat jy kan verwag.
Emfuleni en Eskom bereik ooreenkoms
Die Emfuleni- plaaslike munisipaliteit het Dinsdag ʼn ooreenkoms met Eskom bereik waarvolgens hy onderneem om sy skuld aan die kragvoorsiener af te betaal.
ZCC se groot Moria-byeenkoms opgeskort
Sommige kerkleiers dreig egter om die regering se verbod te boikot en “die Paasbyeenkomste te gebruik om die virus saam te beveg”.
Vaste geloof in ’n krisistyd
Hoe behoort Christene die tye waarin ons nou lewe, te hanteer? En watter bydraes kan hulle lewer om mense hoop te gee?
‘FroueVonds’: Leer van ons ‘wyse gryses’
“Moenie tyd as ’n verskoning aanbied nie.”
Covid-19: Planne beraam om plaaslike kunstenaars te help
Planne word beraam om Suid-Afrikaanse kunstenaars – veral teaterkunstenaars – te help om op professionele vlak die terugslag van die verbod op byeenkomste van meer as 100 mense weens die koronavirus (Covid-19) te bowe te kom.
SA marathon-liefling se boodskap van hoop
“Solank as wat ons toegelaat word om te hardloop, is daar hoop.”
Regstreekse uitsending: Solidariteit Beweging kondig Covid-19-aksieplan aan
Die Solidariteit Beweging gaan vandag ’n tienpuntplan bekendstel oor die uitbreking van die nuwe koronavirus (Covid-19). Die mediakonferensie het ten doel om die Solidariteit Beweging…
Covid-19: SA getalle styg oornag tot 116
In ses van die nuwe gevalle het die oordrag van die virus in Suid-Afrika plaasgevind.
Covid-19: Paniekerige kopers tref die winkels
Veral toiletpapier, babaprodukte en pasta vlieg van die rakke.
Annelien se kombuis: Maak jou eie hand- en omgewingsreiniger
“Die mengsel van asyn en sekere essensiële olie het ʼn storie van sy eie wat in 1413 afspeel,” skyf Annelien Pienaar.