Hans van Kraaienburg kom weer tot die redding – dié keer op Hermanus.
Alles vir die maand November 2020
Vandag se sportnuus
Siya Kolisi oefen weer saam met WP-span vóór Bulle-stryd.
BMW se nuwe modelle vir 2021 is hier!
Tradisioneel, hierdie tyd van die jaar, is al wat ’n joernalis is by EICMA in Milaan. Dit is dié geleentheid van die jaar waar motorfietsvervaardigers skarrel vir hul plekkie in die kollig.
Covid-19: ‘Wag geduldig vir entstof’ – Wêreldleiers
Almal wag hoopvol vir ʼn entstof, maar volgens wêreldleiers woed Covid-19 steeds onbeteueld.
#JongStemme: Ek volstaan dat die toekoms sosialisties is
“Ek erken ook dat die geskiedenis nie positief verslag lewer oor idees wat aan die sosialistiese kant van die spektrum lê nie. Ek volstaan egter dat hierdie idees vir die toekoms bedoel is. Wat gebeur in ’n post-behoeftige samelewing?”
Onderwyseres van bekende Tzaneen-skool verdwyn
Van Staden is Saterdag die laaste keer gesien toe sy haar huis verlaat het.
Ma en kêrel in hof vir moord op kleuter
Die kind se ma het die voorval eers die volgende dag by die polisie aangemeld.
Covid-19-statistieke: Meer as 21 000 sterftes
Nog 115 Covid-19-verwante sterftes is in Suid-Afrika bevestig, wat die landwye totaal op 21 083 te staan bring.
Gedagte vir die dag: Verdriet is beter as om te lag
Jy dan, my seun, wees sterk deur die genade wat in Christus Jesus is. (2 Timoteus 2:1)
Onthoofde liggaam in dam ontdek
Die man se kop kon egter nog nie opgespoor word nie.
Kinders sterf in stormwatersloot: Ambulanstoerusting was glo foutief
Dit word beweer dat die toerusting wat hulle gebruik het foutief en wanfunksioneel was.
Mynaansoek by Krugerwildtuin gestuit
Manzolwandle Investments wou die steenkoolmyn oor ’n gebied van 18 000 hektaar digby die Krugerwildtuin begin.
SAUK: Afleggingsproses verleng
Die afleggingsproses is tot einde Desember verleng om bykomende oorlegpleging te fasiliteer.
Drie keer lewenslank (plus 134 jaar) vir reeksverkragter
“Hy het sy slagoffers daarna in die veld gelos en hulle het later langs die pad om hulp gaan vra.”
ToekomsVenster: Steeds genadig en liefdevol
Die Here is steeds genadig en liefdevol. Hy is bereid om te vergewe en sal ʼn berouvolle hart nie wegwys nie.
DA steun plan om skade in Brackenfell van EFF te verhaal
“Hulle betoog teen sogenaamde rassisme, maar dit was niks anders as ʼn skandelike daad van politieke opportunisme nie.”
Wielie2Wiele vat die pad met Audi se nuwe Q7
Hierdie week skyn Wiele2Wiele die kollig op Audi se nuwe Q7, gaan ry met Nissan se spesiale Qashqai Midnight Edition en deel Nissan se nuus oor hulle nuwe Navara-bakkie.
Luister: Coenie de Villiers gesels oor ‘Karoo Suite’ en inryteater-inisiatief
Gehore wat nog nie Coenie de Villiers en Deon Meyer se ‘Karoo Suite’ gesien het nie, kan hier na ʼn voorsmakie luister.
Hooggeregshof sal nou ‘kindermishandelingsaak’ aanhoor
Die organisasie sê dit is betreurenswaardig dat die stelsel ʼn weerlose kind in die eerste plek in die steek gelaat het.
Talle vermeende stropers in Kaapstad vas
SANParke het ʼn beroep op mense in die omgewing gedoen om voort te gaan om te help om misdaad in en om die park hok te slaan.