ʼn Tiener is in hegtenis geneem toe hy in ʼn huis vasgejaag en met die voordeur weggejaag het.
Alles vir die maand November 2020
Curriebeker: Bulle begin reeks met 23 Unlocked-punte
Stonehouse: “Ja, daar is ’n agterstand op die punteleer. Maar die wyse waarop ons gespeel en gewys het wat in ons steek, beteken vir ons tien keer meer as die punteleer.”
Boek van die maand: ‘Aanspreeklikheid’ deur Jaco Fouché
“As ʼn mens jouself wil wysmaak dat boosheid ver verwyderd is, ondergrawe Fouché in dié roman waarin die (denkbeeldige) karakter Jaco Diehl aan die woord is, dié ‘waarheid’.”
Nuwe Afrikaanse Bybelvertaling nou beskikbaar
Ná sowat 15 jaar lange werk deur meer as 170 medewerkers is ʼn nuwe Afrikaanse Bybelvertaling, ‘Die Bybel: 2020-vertaling’, nou beskikbaar.
Geslagsgeweld: ‘ʼn Tweede pandemie in SA’
Die jaarlikse veldtog van 16 Dae van Aktivisme teen Geweld teen Vroue en Kinders skop vandag (Woensdag) weer af.
Gewilde KragDag-ekspo na 2021 uitgestel
Die jaarlikse Sakeliga KragDag-ekspo word weens Covid-19-regulasies verbied om op 3 tot 5 Desember 2020 voort te gaan.
Ramaphosa veroordeel geweld terwyl nog vragmotors brand
“As Suid-Afrikaners kan ons onmoontlik die sinlose en bloedige wetteloosheid waarmee die padvragbedryf geteiken word, duld.”
Staak ‘sousvliegtuig’ vir afgetrede amptenare
“Belastingbetalers moet jaarliks ongeveer R10 miljoen opdok sodat die parlement vir hierdie luukse vlugte kan betaal.”
Polisielede woedend oor Malema-uitlatings
Strafregtelike klagte is vandag teen die uitgesproke EFF-leier aanhangig gemaak.
Nuwe toekoms wink vir Siesta-aftreeoord
Solidariteit Helpende Hand is tans aktief by die bestuur van die Siesta-aftreeoord in Bloemfontein betrokke om die oord se toekoms te probeer red en die ou historiese gebou op te knap.
Vermeende kapers in Brits-omgewing vas
Volgens die polisie het die verdagtes in sommige voorvalle vroue gebruik om niksvermoedende motoriste in ʼn lokval te lei.
Netbalspan vir Malawi-wedstryde gekies
“Die uiteindelike doelwit is die 2023-Wêreldbeker-netbaltoernooi in Kaapstad en ons moes seker maak dat ons die beste spelers vir hierdie reeks kies.”
Man buite Umhlanga-bank geskiet
Die verdagtes het hulle van hul kontant beroof en skote is afgevuur.
Die Nickel Kersmark vier 20 jaar
Die Kersmark skep ook die geleentheid vir Kungwini se gestremde inwoners om hul “Local is Lekker” handgemaakte produkte, wat hulle deur die loop van die jaar by die Beskermde Werkswinkel maak, uit te stal en te verkoop.
ADAM is terug op die Top-20
Ondanks ’n moeilike jaar in die musiekbedryf en die Covid-19-pandemie wat kunstenaars gepootjie het, is dié groep terug en spog ook met ’n nuwe lid.
Juffrou ongedeerd ná soektog
“Ons is dankbaar vir almal se omgee, ondersteuning en liefde in hierdie tyd.”
’n Blink kriekettoekoms wag op jong Laura
“Sy is vinnig op pad om een van die beste spelers te word wat ons ooit sal sien.”
Man wond glo vrou, seun
Die man het glo sy vrou en seun tydens ’n familietwis geskiet.
Hommeltuie, honde help soek na vermiste Gamsberg-mynwerker
Die soektog na die vermiste mynwerker by die Gamsberg-sinkmyn in die Noord-Kaap duur voort.
Studeer in 2021 nauurs in Afrikaans
Die nauurse onderrigmodel het ʼn gerieflike rooster wat ideaal is vir werkendes wat wil studeer, of persone wat bedags ander belangstellings nastreef.