Pillay, ‘n “berugte dwelmbaas”, was beter bekend as Teddy Mafia.
Lees meerAlles vir Maandag 4 Januarie 2021
Transitowag tydens rooftog doodgeskiet
’n G4S-veiligheidswag is Maandag tydens ’n rooftog by ’n supermark in Heidedal in Bloemfontein in die Vrystaat doodgeskiet.
Inentings: ‘Onnies moet as prioriteitsgroep geag word’
“As Suid-Afrika, soos ander lande, reeds oor ’n entstof beskik het, kon daar oor die volgende drie weke voor die skole op 27 Januarie heropen reeds groot vordering gewees het.”
Proteas teen Sri Lanka: Die Bulhond byt weer
Lig die hoed vir die bulhond Dean Elgar, want Suid-Afrika se krieketspan is stewig op koers na ʼn skoonskip-reeksoorwinning van 2-0 teen Sri Lanka op die Wanderers.
Tiener se dood in Maleisië ‘was nie moord’
Nora se ouers het egter geglo sy is ontvoer en het gesê hul dogter sou nie in die middel van die nag uit hul chalet se venster geklim het, soos wat deur die owerhede beweer is nie.
Fopnuus dat Ramaphosa vanaand praat
Verskillende weergawes van die boodskap word steeds versprei, met een van die skermskote wat selfs ’n eNCA-logo op het.
Van LJ50 tot die nuutste Suzuki Jimny
Ek dink wel ons kan almal saamstem dat die Jimny verdien om gevier te word. Hopelik is dit ’n naam wat vir nog 50 jaar saam ons sal wees.
Hof keer Assange se uitlewering aan VSA
’n Britse hof het Maandag beslis dat die WikiLeaks-stigter Julian Assange nie aan die VSA uitgelewer moet word nie.
Koeberg-eenheid afgeskakel ná lekkasie
Koeberg het een van sy eenhede vroeër as verwag vir herstelwerk en instandhouding afgeskakel nadat ’n lekkasie opgemerk is.
Brexit-ooreenkoms kort voor afsnydatum bereik
Na vier en ’n half jaar waar dit dikwels gelyk het asof die EU en die Britse parlement die Brexit-referendum gaan ignoreer of omseil, het Brittanje nou uiteindelik sy onafhanklikheid teruggekry.
Luister: Sainz wen eerste skof van Dakar
Die verdedigende kampioen Carlos Sainz het die eerste sneltrajek van 2021 se Dakar-veldtydren gewen.
Gauteng-polisie trek meer as 940 vas
Meer as 940 verdagtes is tydens die eerste naweek van die nuwe jaar in Gauteng in hegtenis geneem.
Storietyd: ‘Jakkals nooi ooievaar vir ete’
“Toe dit opskeptyd word, maak Jakkals ’n nare plan. Hy haal sy platste borde uit die kas en skep die sop daarin.”
Amerika kan sterker uit krisis tree
Amerikaanse doemprofete voorspel die afgelope weke die finale ondergang van die VSA as die voorste ekonomiese, militêre en politieke moondheid in die wêreld.
Boek: Gunsteling-speurhond se verhale nou gebundel
Speurhond Willem en Adriaan reis al tien jaar die wêreld vol agter boewe aan. Dié mylpaal word gevier met ʼn nuwe omnibus van die eerste drie verhale.
Só lyk brandstofpryse vir Januarie
2021 begin nie met goeie nuus vir motoriste nie met brandstofpryse wat skerp gaan styg.
Drie by inisiasieskool doodgeskiet
ʼn Taakspan is op die been gebring om die moord op drie mans by ʼn inisiasieskool in die Oos-Kaap te ondersoek.
Luister: Griekwagebed – Eerste liefde
“Eerste liefde”, een van Hans du Plessis se Griekwagebede, word deur Veronica Geldenhuys voorgelees. Dit kom uit “Karos orie dyne” wat deur Lapa Uitgewers uitgegee is.
Noorweë-tragedie: Nog liggame gevind
ʼn Tweejarige meisie en haar pa is onder die oorledenes.
Drie vas oor R60 m. se goudstawe
Die drie verdagtes is by die lughawe se internasionale aankomssaal in hegtenis geneem nadat hulle van Madagaskar in die land aangekom het.