Die eerste 6 000 blikkies het binne ure uitverkoop.
Alles vir Donderdag 2 Desember 2021
Bulls kan vuur met vuur in Durban beveg
“Die wedstryd sal beslis ’n goeie toets wees om te kyk of ons onder druk teen ’n sterk span weg van die huis kan presteer.”
Gru-ongeluk met vragmotor eis lewe van vier
Nog agt mense is in die ongeluk beseer, twee van hulle ernstig.
Pta-inwoners dalk nege dae sonder krag
Kragtoevoer na groot dele van Pretoria-Oos is afgesny nadat ʼn kragstasie gebrand het.
Reënweer duur dié naweek voort
ʼn Waarskuwing vir donderstorms en hael word vir Donderdag in dié streke voorspel.
Privaatsektor oorgehaal om vee-entstowwe te versprei
In hul koelkamers staan daar 12 000 dosisse geïnaktiveerde slenkdalkoors-entstof waarvan die dossier reeds goedgekeur is, maar wat al vir ses maande wag vir die registrateur se handtekening voordat dit versprei mag word.
Engelse is nie bang vir Aussies in hul agterplaas
“Dinge het verander. Dit is nie meer soos ’n paar jaar terug toe Australië wêreldkrieket oorheers het en ’n mens maar skrikkerig was om daarheen te toer nie,” sê James Anderson.
Kawasaki Z 650 Ninja – bekostigbare sportfiets
As jy ’n intreevlaksportfiets soek wat kan diens doen as ’n pendelfiets ook, is die Ninja 650 ideaal.
Polisieman skiet vriendin, toe homself
Die sersant het na bewering nege skote op sy vriendin afgevuur.
Video: Droomhuis vir skoolverlaters van kinderhuis
Dié kinders, wat op 18-jarige ouderdom en nadat hulle gematrikuleer het elders ʼn heenkome moet vind, sal in dié droomhuis gehuisves word.
Vragmotor, matrasse ná kaping teruggevind
Twee van die beweerde kapers het later dieselfde dag presies vir die polisie gewys waar hulle die 13 matrasse afgelaai het.
Sharks kies groot kanonne vir Bulls-stryd
Van Mapimpi en Am tot Pienaar en Kolisi is in die sterbelaaide Sharks-vyftiental.
Verpligte inenting ‘onwetenskaplik’
Die Instituut vir Rasseverhoudinge (IRV) meen ook die verpligting van entstowwe weerspreek die reg om beheer te hê oor jou eie liggaam.
Dokters dreig met hof oor gebrek aan plasings
Die groep dokters eis nou dat die departement teen Vrydag om 16:00 voorlopige plasings vir 2022 bekend maak.
Tennistoernooie in China gekanselleer weens kommer oor tennisster
Die tennisgemeenskap is steeds nie oortuig dat Peng Shuai heeltemal veilig is nie.
Boek: ‘Die troebadoer’ – Marié Heese
Wat sou die troebadoer se terugkerende geheue oplewer en wat kom hy en sy geselskap op die pad teë?
Wiele2Wiele ry met Toyota se Rumion
Hierdie week gaan ry Wiele2Wiele met twee verskillende sewesitplekvoertuie – die Mercedes-AMG GLS 63 4MATIC+ en Toyota se nuwe Rumion.
Jansen ’n blink krieketdiamant
“Ek is glad nie verbaas dat Marco op die groot verhoog met goeie vertonings vorendag kom nie.”
Motor vat vlam ná N2-ongeluk
Die bestuurder van die motor het onherkenbaar verbrand in die ongeluk.
SA dokter in die buiteland vereer
Nog net 42 plaaslike dokters het dié gesogte genootskap al ontvang.