Dit is belangrik om te beklemtoon dat hierdie ʼn “strategiese herontplooiing is” wat gemik is daarop om “nuwe leierskap en ʼn vars benadering tot polisiëring” tot gevolg te hê.
Soekresultate vir: phala phala
Deurbraak ná kapers vyfjarige doodskiet
Ditebogo is Vrydagaand in ʼn hospitaal dood nadat kapers kort tevore sy pa se bakkie geroof en die seuntjie geskiet het.
Cele sal familie van jong kapingslagoffer besoek
Tydens dié besoek sal daar ook ʼn volledige inligtingsessie oor misdaadpatrone in die gebied gedoen word, het die minister se kantoor laat blyk.
Ondersoek duur voort ná kapers 5-jarige doodskiet
Die seuntjie het glo na buite gehardloop om sy pa tuis te verwelkom. Hier hetis klein Ditebogo geskiet terwyl hulle sy pa se Hilux geroof het.
Polisieman, vrou sterf in Limpopo-ongeluk
Die polisiebeampte en nog drie mense was op pad werk toe.
Strafregtelike klagte kom dalk oor seuns ná kamp sterf
Andries Erwee, stigter van Kalahari Vasbyt, kan moontlik strafregtelik aangekla word omdat die voertuig waarin die tieners gereis het, glo onpadwaardig was.
Tanzaniër met R1,8 m. se dagga betrap
Die verdagte wou die dwelms oor die Groblersbrug-grenspos – wat Botswana en Suid-Afrika verbind – smokkel.
Projek bring hoop vir Limpopo
‘n Toename van probleme soos eensaamheid, depressie, angs en werkloosheid het Helpende Hand genoop om nuwe takke in dié provinsie te stig.
Polisie-instrukteur in hof vir verkragting
ʼn Instrukteur van die polisieakademie in Philippi, Kaapstad, het Maandag in die hof verskyn in verband met die beweerde verkragting van ʼn student.
Bek-en-klouseer: Noordwes is skoon, maar stigma kleef
Dit kan tot 2028 duur voordat die landboubedryf volkome herstel het van die bek-en-klouseer-epidemie wat sowat vier jaar gelede in Suid-Afrika uitgebreek het.
JMPD-beampte doodgeskiet ná sy glo op polisie skiet
ʼn Beampte van die Johannesburgse metropolisie (JMPD) is deur polisielede doodgeskiet nadat sy glo op hulle losgebrand het toe hulle haar seun in hegtenis wou neem.
Seun red ma van buffel met enkele skoot
Die 13-jarige Joshua Strauss het in ʼn kwessie van sekondes ʼn held geword toe hy koelkop gebly en sy ma van ʼn stormende buffel gered het.
Vyf renosterstropers in Limpopo vasgetrek
Die wetstoepassers het ʼn huis in GaSekororo in die Maake-polisiëringsgebied deursoek waar hulle op ʼn geweer sonder ʼn geweerslot, ʼn knaldemper en ʼn olifanttand afgekom het.
Wetteloosheid op paaie dié Paasnaweek nie geduld
Die aantal voertuie op paaie sal na verwagting teen Donderdagmiddag op verskeie van die land se hoofroetes begin toeneem. Die owerhede pleit by motoriste om by die padreëls te hou en hul deel te doen om padsterftes te help verminder.
Speaker in hof oor korrupsiebewerings
Die speaker van die parlement, Nosiviwe Mapisa-Nqakula, sal na verwagting binnekort in die Pretoria-landdroshof verskyn in verband met beweerde omkoopgeld van sowat R2,3 miljoen wat sy glo tydens haar termyn as minister van verdediging ontvang het.
‘Daar is krag in gebed’ sê ma ná slang pik
ʼn Gesin van Botswana sê ná drie uiters traumatiese weke loop hul harte oor van dankbaarheid vir elkeen wat hulle op dié pad help dra het. En vandag kan hulle opnuut getuig dat ʼn mens nooit die krag van gebed moet onderskat nie.
Konstabel verkrag glo vrou in aanhoudingsel
ʼn Polisiekonstabel sal na verwagting Maandag in die Clanwilliam-landdroshof in die Wes-Kaap verskyn nadat hy glo ʼn vrou in aanhouding verkrag het.
Drie in hof ná moord op Duitse toeris in Limpopo
Die drie word aangekla van die moord op ʼn Duitse toeris, Herman Gunter Friedrich Westphal (74).
Luislang maak polisiehond in hok dood
Sy het haar bewys as een van die uitblinkers by die polisie se Lephalale-honde-eenheid en het gehelp met die oplos van dwelmverwante sake in die provinsie.
Duitse toeris in Limpopo aangerand, vermoor
Die toeris het Vrydag uit Botswana vertrek en met ʼn motor na Suid-Afrika gery. Hy het Saterdagoggend in Lephalale (Ellisras) aangekom.