Hoe lyk dit met die “jammers” in jou lewe? Wees haastig om jammer te sê.
Alles deur die skrywer Esté Meyer Jansen
ToekomsVenster: Vryheid om regte keuses te maak
Ons leef reeds nou vir altyd as ons glo dat Jesus die prys namens ons elkeen betaal het. Ons is vry, maar die vraag is, vry van en vry tot?
Jong SA’ner sing plek in eindrondte van Ierse Eurovision los
Indien Niamh as die algehele wenner aangewys word, sal sy Ierland in November in Nice, Frankryk, by dié Europese kompetisie gaan verteenwoordig.
Troef hittegolf met dié veiligheidsgids
“Tydens ʼn hittegolf is dit veral belangrik dat daar voorsorg getref word vir bejaardes, kinders en troeteldiere soos om genoeg vloeistowwe in te neem en uit die son te bly.”
ToekomsVenster: Kies liefde
By God kom ons nie weg nie. Hy gee nie toe nie. Daar is nie beweegruimte nie. Hy verskoon niemand van hierdie verantwoordelikheid nie.
‘Plaasjapie’ se Dian gaan pa word
Ouerskap is ook nie ‘n nuutjie vir die 31-jarige kunstenaar van Pretoria en sy 29-jarige vrou nie. Dian en Michelle is albei geregistreerde pleegouers wat al pleegsorg aan kinders verskaf het.
Versorger presteer ná talle uitdagings
“Hierdie storie is ʼn bewys van die krag van geloof, vasberadenheid en liefde. Haar verhaal herinner ons daaraan dat daar selfs in die donkerste tye daar altyd ’n lig aan die einde van die tonnel is.”
Twee SA onderwysers op kortlys vir Wêreldonderwysersprys
Wheeler en Masweneng is uit meer as 7 000 nominasies en aansoeke van 130 lande gekies.
Tiener gered van bedelbestaan: ‘Omgee verander my sussie se lewe’
Vir Aletta is dit te laat, maar Karien kan nog met die hulp van haar pleegouers ʼn sukses van haar lewe maak.
ToekomsVenster: Betuig weer jou afhanklikheid van God
Betuig net weer jou afhanklikheid van God. Doen dit met dankbaarheid. Dis die beste posisie om in te wees.
Oos-Kaapse inwoners skep hoop met skoonmaakaksie, boomplantprojek
“Dit gee vir ons hoop dat gemeenskappe wel sterk kan staan.”
ToekomsVenster: Ervaar ware geluk
So ʼn lewe word met die ewige lewe beloon. So ʼn lewe ken vrede te midde van swaarkry, ervaar self warmte en barmhartigheid, so ʼn lewe is geseënd.
ToekomsVenster: Moenie dat die lewe jou onderkry
Moenie dat daardie omstandighede jou definieer nie. Jy is nie ʼn slagoffer nie maar ʼn oorwinnaar.
ToekomsVenster: Vier die vrede
Jesus sê: My vrede gee ek vir julle. Nie die kortstondige en vals vrede van die wêreld nie. Hierdie is die Shalom Jahwe, omvattend, insluitend en genesend.
ToekomsVenster: Vier vreugde
Lag omdat die swaarkry vir altyd verby is. Lag omdat ons geliefdes op ons wag. Lag omdat die vriendelike Koning op die troon sit.
ToekomsVenster: Vier jou verlossing
Sing ʼn loflied, steek ʼn kers aan en wees opgewonde! Die dood, die ewige dood, ʼn toekoms sonder God, het sy greep op jou lewe verloor.
ToekomsVenster: Vier verhoudings
Vier die mense wat die lewe vol, mooi, betekenisvol, selfs uitdagend maak. Vier iemand in jou konteks vandag deur ʼn opregte kompliment.
ToekomsVenster: Kroon van die skepping
Gedurende hierdie week wil ek die fokus laat val op die dinge wat die lewe die moeite werd maak. Derhalwe nooi ek jou uit om saam met my die lewe te verken en die goeie gawes wat God gee te herontdek.
ToekomsVenster: Wat is jou nalatenskap?
Somtyds word jou nalatenskap baie jare later eers besef en gevier. Nalatenskap en dankbaarheid vir die lewe as genadegawe, is verwant. Dis ʼn dankbare mens wat iets nalaat.
ToekomsVenster: Dra liewer die vrug van die Gees
Jesus sê dra die vrug wat by die bekering pas.