Die komediant Trevor Noah is Vrydag weer besef wat dit is om ʼn Suid-Afrikaner te wees toe beurtkrag hom in Johannesburgse verkeer laat vassit het, boonop met ʼn taxibestuur wat nie geweet het waarheen om te gaan nie, en wie se pad deur ʼn minibustaxibestuurder versper is wat ʼn woordewisseling met ʼn fietsryer gehad het.
Alles deur die skrywer Megan Swart
‘Mans wat Sassa bedrieg’ in Limpopo vasgetrek
ʼn Groep mans is vandeesweek in hegtenis geneem nadat hulle jare gelede hulself as gestremd voorgedoen het om ongeskiktheidstoelae te ontvang.
Nuwe raamwerk help leeus beskerm
Die meeste van Afrika se leeubevolkings kom in 25% van die kontinent se armste lande voor, wat beteken dié lande dra nou die las van die leeus se bewaring.
Geen beurtkrag tot die son sak
Eskom sê daar is ʼn verdere verbetering in sy opwekkingskapasiteit, maar dit beteken nie dat beurtkrag heeltemal opgeskort gaan word nie.
Gratis toegang nie net vir nasionale parke
Sommige wildreservate regoor die land het besluit om ook vir Nasionale Parkeweek hul deure vir die publiek gratis oop te maak.
Mans gevonnis vir vrou se moord tydens hoewe-aanval
Die twee mans het in 2020 ʼn tuinier gehelp om sy werkgewers op ʼn kleinhoewe in die Sundra-omgewing in Mpumalanga te beroof, en in die proses Chantel Kershaw (44) vermoor.
Nog ʼn gebou brand in Marshalltown
Owerhede vermoed dat die gebou deur misdaadsindikate gekaap is.
Uitspraak kom oor Chevonne se dood
Die verhoor van die vermoorde Chevonne Rusch se ma en haar gewese verloofde is Vrydag ná verskeie weke afgehandel.
Stakende Tshwane-werkers permanent gestuit
Hoewel die meeste stakers hul pogings laat vaar en teruggekeer het werk toe, is daar steeds gewelddadige voorvalle wat verbind word met stakende Tshwane-metrowerkers.
Polisiemag verskerp vir Buthelezi-begrafnis
Onder leiding van die Nasionale Gesamentlike Operasionele en Intelligensiestruktuur (NatJoints) gaan die SAPD al sy hulpbronne inspan om die veiligheid van al die roubeklaers te verseker.
Eskort se Springbox-veldtog platgeduik
Die Suid-Afrikaanse Rugbyunie (Saru) het Eskort hof toe gesleep nadat hy hom daarvan beskuldig het dat hy sy “intellektuele eiendomsregte en die Springbok-handelsmerk in ʼn lokvalbemarkingsveldtog gebruik het”.
Laer beurtkragfases hierdie naweek
ʼn Verminderde vraag na krag oor die naweek beteken dat laer beurtkragfases vir die volgende paar dae ingestel gaan word.
Min vordering met Port Shepstone-probleme
Dele van Port Shepstone verbrokkel volgens alle aanduidings gaandeweg by die fondamente, gepaard met verouderde infrastruktuur en waterprobleme wat geen einde het nie.
Man vas vir Rustenburg-sakeman se moord
Die verdagte is in hegtenis geneem nadat hy in die hof in Germiston verskyn het waar ʼn afsonderlike aanklag van gewapende roof hom in die gesig staar.
Hele Posbankraad gepos
Mondli Gungubele, minister van kommunikasie, voer aan dat dit net ʼn kwessie van tyd was voordat die raad die trekpas gegee is, aangesien daar “verdoemende bewerings” teen hulle gemaak is.
‘Min’ wag nog op Sassa-geld, sê ministers
“Selfs wanneer ons jammer sê, is dit net nie genoeg nie. Ons is baie jammer vir wat gebeur het.”
Posbank se voorsitter, verskeie raadslede bedank glo
ʼn Bedankingsbrief gerig aan Mondli Gungubele, minister van kommunikasie, is op sosiale media gedeel en lui dat dié minister die rede vir die besluit is.
Eskom waarsku oor kragverbruik
Die koue weer is glo die rede waarom Eskom veral gedurende spitstye onder erge druk verkeer.
Meer as 95% van plaasaanvalle, -moorde onopgelos
AfriForum het ʼn verslag bekendgestel oor statistieke rakende die inhegtenisnemings en vervolgings van verdagtes wat by plaasaanvalle en -moorde tussen 2019 en 2022 betrokke was.
Beurtkragskedule verander al weer
Suid-Afrika het die afgelope paar uur van fase 4-beurtkrag, tot fase 5 en nou fase 6 oorgegaan.