“Dit is ʼn uiters hartseer dag vir die maatskappy, sy werknemers, sy kliënte en die Suid-Afrikaanse lugvaartbedryf.”
Alles deur die skrywer Megan Swart
Oorsprong van ‘vroteier-reuk’ oor Gauteng ondersoek
“Dit is moontlik dat ons tans met ʼn oorgrensbesoedelingsprobleem sit.”
Seun met ma se opgekapte liggaam betrap
Polisiebeamptes het Dinsdag om 09:00 ʼn oproep ontvang dat menslike liggaamsdele in ʼn motorhuis in Riverside in die Vrystaat gevind is.
Man vas vir moord op jong ma, kleuter
“Ek onderneem dat die polisie sal voortgaan om die vlaag van misdade teen vroue en kinders te beveg.”
Kriminele klagte kom teen ‘Eskom-staatskapers’
“Ons is moeg gewag vir die regering om tot optrede oor te gaan.”
Nóg ses in hof vir moord op oudspeurder se pa
Die eerste verdagte in die moord is in April in hegtenis geneem en is reeds 20 jaar tronkstraf opgelê.
Vyf Noordwes-onnies sterf kort ná mekaar
Die LUR vir onderwys in die provinsie sê hy is geskok oor al die skielike sterftes die afgelope twee weke.
Breinbesering eis bokser ná geveg
In ʼn video kan gesien word hoe Simiso Buthelezi gedisoriënteerd voorkom en in die lug boks voordat die geveg gestop word.
Min Covid-19-pasiënte in WK-hospitale
Hoewel koronavirusgevalle in die Wes-Kaap van die hoogste in die land is, voer die premier aan dat hospitaalopnames en sterftes weens die virus hier uiters laag is.
Kuberkrakers teiken maatskappye wat betaal – opname
Twee derdes van maatskappye wêreldwyd loop een of ander tyd deur onder kuberkrakers en verloor in die proses miljoene rande om te probeer om hul data terug te kry.
Plan gemaak met Comair-passasiers
Comair sê hy doen alles moontlik om die ontwrigting vir passasiers te verminder.
Só kan agterstand in skole gepak word
Navorsers het ʼn aantal planne voorgestel om Suid-Afrikaanse skole in geheel te hervorm om by die ongekende tye weens die Covid-19-pandemie aan te pas.
SA’ner in Londen vir dapperheid vereer
Met ʼn gebreekte voet en die wete dat maande se herstel op hom wag, het Brandon Visser volhou met sy pogings om ʼn vrou van ʼn waterdood te red.
Kyk: ‘Vuurbal’ eintlik net stukke van Russiese vuurpyl
Inwoners van Gauteng het kop gekrap oor wat hulle as ʼn ‘vuurbal’ in die hemelruim beskryf het.
Covid-pandemie gooi skadu oor kinders se geestesgesondheid
Slegs 10% van kinders en adolessente wat behandeling vir geestesgesondheidsprobleme benodig, het toegang daartoe.
Kyk: Tiere wat jare in treinwa oorleef, floreer in Vrystaat
Met genoegsame ruimte, al die vleis wat hulle begeer en gras onder hul pote, beleef die vier verwaarloosde tiere ʼn vryheid soos nog nooit vantevore nie.
MRK wil self ‘rassistiese voorvalle’ by US ondersoek
Die Menseregtekommissie het verskeie klagtes van beweerde rassisme op die kampus ontvang en besluit om sy eie ondersoek na die gebeure van stapel te stuur.
Kyk: Paartjie trou ná skreeusnaakse verlowingsvideo
“Hulle het ʼn professionele videograaf by die troue gehad – hulle was net te bang ek val weer.”
Man in hof wat glo ongemagtigde lenings verskaf
Die beweerde woekeraar het glo sy klante se bankkaarte en identiteitsdokumente behou om te verseker dat hulle hul lenings terugbetaal.
Bendeleier vas jare ná skietery op bekende Kaapse prokureur
Drie verdagtes is reeds gevonnis en nog twee word verhoor vir die mislukte huurmoordpoging op William Booth in 2020.