“Kosmaak moet lekker wees; dit moenie soos werk voel nie.”
Alles deur die skrywer Mizanne Hattingh
Dis nou goeie maniere by trou-makietie
Maroela Media het by Sally Breytenbach en Cameron de Wet, oftewel That Other Couple, gaan inloer om meer uit te vind oor die moets en moenies by troues.
Erik Holm spog met nuwe rolstoel
“Omdat die stoel so aanpasbaar is, kan dit weer aan iemand anders wat dit nodig het, geskenk word. Dit beteken dat hulle op die ou einde eintlik minder stoele verkoop, maar meer mense help.”
Elvis Blue is aan’t bou
“Jy is baie gelukkig as jy die geleentheid kry, jy is nóg gelukkiger as daar ewe skielik ʼn klomp mense is wat van jou musiek hou.”
Resep-video: Ontbytbroodjies
Hierdie ontbytbroodjies is die perfekte dis om te bedien wanneer ’n klomp monde gevoer moet word.
Resep: Tannie Mattie se karringmelkpoeding
Bederf jou soettand met dié smaaklike karringmelkpoeding.
Resep: Romerige pasta-en-sampioengereg
Hierdie pastagereg sal die hol kol op die maag vinnig-vinnig regsien.
Flukse plattelanders ruk dorp reg
“Ons wil graag ’n kultuur van trots onder ons jongmense en inwoners kweek om in ’n skoner dorp te lewe.”
Resep: Rooi fluweelkoek
Jou volgende koek-en-tee-sessie sal alte jolig gaan wanneer jy dié rooi fluweelkoek bedien.
Resep: Oondgebakte heuning-en-suurlemoen-hoender
Bak hierdie heuning-en-suurlemoen-hoender wanneer jy weer begin kopkrap oor wat om vanaand op die tafel voor te sit.
Cindy Swanepoel oor dankbaarheid, nuwe geleenthede
“Ek sê vir die vroue dat hulle na die storie moet luister. Dalk gaan jy lag, dalk gaan ons saam huil, dalk gaan jy net my storie geniet. Ons gaan mekaar iewers kan ontmoet.”
Melk benodig vir renosterwesies
“Een renosterkalfie drink om en by 21 liter melk ʼn dag.”
Babanuus vir Christel van den Bergh en David Louw
“Dis nou ons klein gesinnetjie. Ons sal soms net in die huis staan en ʼn groepdrukkie vir mekaar gee. Dit is so ongelooflik kosbaar.”
Resep: Kondensmelk-yskasblokkies
Kom stil jou soettand met hierdie versnapering op ʼn warm somersdag.
Video: Pretdag by monument te danke aan flukse studente
Selfs die voorsitter van die Solidariteit Beweging, Flip Buys, het sy formele pak klere vir ʼn stel oefenklere verruil terwyl hy die roete aangedurf het.
Video: 11-jarige kraai koning by eerste Afrikaanse speletjieolimpiade
Die meisie het meer as 50 ander deelnemers uitgestof in ʼn olimpiade waar verskillende Afrikaanse bordspeletjies teen tyd gespeel is.
TV-dokter skitter na loopbaanskuif
Gerald Steyn is gereeld in van die land se gewildste sepies te sien, maar hy het eers sy lyf prokureur gehou voordat sy lewenspad ʼn ander rigting ingeslaan het.
‘Ek wil eintlik net musiek maak’
“Dis soos ʼn taal wat ʼn mens leer praat. Dis hoe ek my emosies verwerk.”
Twee Centurion-skole vang gees
Die “Bring die hoop weer terug”-sanger, Jo Black, tree Saterdagaand by Hoërskool Centurion op as deel van sy “Traveler”-toer.
Resensie: ‘Turning Red’ bekyk grootword deur ander lens
Die kinkel in dié fliek se kabel is dat Mei nie jou normale 13-jarige meisie is nie.