Maklike rys in slegs twee stappe vir beginners in die kombuis.
Resep: Tamatievoorgereg
ʼn Mediterreense voorgereg met die perfekte soet-sout-suur kombinasie.
Resep: Gebakte beetslaai
Hierdie dis is heerlik saam met braaivleis.
Resep: Snoeppannekoekies
Vakansietyd is snoeptyd, so maak seker jy het altyd van hierdie pannekoekies byderhand!
Resep: Eierballetjies
Jy het heel waarskynlik al die bestanddele reeds in jou huis!
6 lekker bykosse vir die feestyd
ʼn Braaibroodjie en mengselslaai is altyd ‘n wenner maar dit is ook lekker om met nuwe idees te eksperimenteer.
Resep: Tuisgemaakte sjokoladegranola
Maak hierdie vakansie jou eie granola vir ontbyt of ʼn lekker peuselhappie.
Resep: Franse roosterbrood met sjokoladegeur
Bederf jouself met hierdie heerlike Franse roosterbrood vir ontbyt!
Resep: Hoenderpasta met pesto
ʼn Heerlike, vullende en voedsame middagete.
Annelien se kombuis: Aartappelkoekies
Ek het altyd gekookte aartappels in die yskas, of dit nou vir aartappelkoekies of skyfies gebruik word, die GI-waarde van hierdie aartappel is aansienlik laer en sal jou dus langer versadig hou.
Resep: Geroosterde uieslaai met kruisement-jogurt-slaaisous
Hierdie is nie jou gewone mengelslaai nie – dit het behoorlik skop!
Resep-video: Spek-en-groentetert
Maklik en propvol nutriënte!
Resep: Beet-en-balsamiese asyn- marmelade
Bottel hierdie heerlike beet en haal uit soos nodig.
Annelien se kombuis: Drieboneslaai
’n Heerlike slaai wat lank in die yskas hou.
Resep: Weskus-braaibroodjie
Bokkoms het daardie kenmerkende reuk van ’n idilliese vakansie aan die Weskus. Die Weskus sal nie die Weskus wees sonder bokkoms nie (en bokkoms sal ook nie bokkoms wees sonder die Weskus nie).
Annelien se kombuis: Tuisgemaakte roti
“Met hierdie resep en meegaande video glo ek sal die vrae rondom die maak van die immergewilde roti opgelos wees.”
Resep-video: Kaserige biltongmuffins
Baie eenvoudig en smelt-in-jou-mond-lekker.
Resep: Gesonde pannekoeke
Bedien hierdie pannekoeke met amandelbotter, bessies, piesangskyfies, amandelvlokkies en kaneel.
Annelien se kombuis: Alles wat jy oor eiers moet weet
’n Volledige en omvattende inligtingstuk oor eiergroottes, plaasvervangers, meringue en berging.
Resep: Botterskorsie-en-sampioengebak
Maroela Media-leser Sophia van Loggerenberg vertel dat hierdie resep ʼn lewenslange familiebondgenoot is en altyd baie goeie aftrek kry wanneer dit gemaak word.