Die reuseverliese wat die swak padnetwerk vir produsente en ander diensverskaffers veroorsaak, maak volhoubare produksie – en dus voedselsekerheid – al hoe moeiliker.
Wes-Kaap maak deurbraak teen sprinkane
Swerms word steeds naby die grense van die omliggende provinsies opgemerk en daar heers kommer dat hulle op pad is om skade in die Oos-Kaap aan te rig.
Bek-en-klouseer in Gauteng: China weier SA wol
Saayman sê hy vermoed wel dat die Chinese hierdie keer bekommerd is oor die skaal van die uitbreking.
Boer met sappigste lamsvleis aangewys
Skaapboere van reg oor Suid-Afrika het elk ‘n lam ingeskryf om aan die Lamb Champs-kompetisie deel te neem, wat deur Saai en Buffelsfontein Brandewyn aangebied is.
VL ontevrede met departementele begroting
“Alle boere is uitgelewer; nie net aan misdadigers nie, maar ook aan die uitbreek van moontlike dieresiektes onder hul kuddes.”
Wes-Kaap wil R1 miljard aan landbou bestee
“Ons maatstaf is nie om slegs beter as die ander provinsies te wees nie, ons wil uitsonderlik wees.”
Samewerking deur saam boer en saam slaggate vul
Laeveld Agrochem en Betereinders wil graag ʼn ander storie vertel – een van samewerking in die landboubedryf.”
Gif vir lugbespuiting van sprinkane droog op
Agri Oos-Kaap sê dit lyk nie of staatsamptenare die erns van die saak begryp of begaan is oor die miljarde rand wat weens die plaag verloor kan word nie.
Ford-aanleg maak reg vir nuwe Ranger en Raptor
“Ford dra tans amper 2% tot die bruto binnelandse produk van Suid-Afrika by en volgende jaar vier ons ʼn eeu lange betrokkenheid in Suid-Afrika.”
Nampo op koers
Die 2022-tema, “Beleef dit!”, is ʼn uitnodiging aan die landboubedryf en die breë publiek om die grootste landbouskou in die Suidelike Halfrond eerstehands te ervaar.
‘Wagyu-vleis gʼn ongesond’
Tydens die onlangse nasionale Wagyu-kongres is daar ʼn baie rooskleurige toekoms vir hierdie nis-vleisbedryf geskets.
Skrywer van ‘Lien se lankstaanskoene’ sterf
Derick van der Walt was ook ’n bekende in landboukringe as redakteur van Porcus, die amptelike tydskrif van die Suid-Afrikaanse varkprodusente-organisasie (Sappo).
Diplomate smul aan volstruisgeregte
“Die bedryf het baie swaar gekry omdat karnavalle soos die een in Rio de Janeiro, waarin baie vere gebruik word, gestop is.”
Bek-en-klouseer het boere ‘baie bekommerd’
Veeartsenykundige beamptes in die aangrensende Noord-Kaap is reeds op hoë gereedheidsgrondslag geplaas nadat bek-en-klouseer onlangs ook naby Potchefstroom in Noordwes, buite die algemene endemiese gebied van die siekte, aangemeld is.
Bek-en-klouseer nou ook in Noordwes
’n Geval van die gevreesde veesiekte is op ’n plaas tussen Potchefstroom en Ventersdorp, buite die rooilyngebied, geïdentifiseer.
Boer sterf tydens Delmas-plaasaanval
Gustav Rappard is Sondagoggend dood tydens ‘n plaasaanval in Delmas, Mpumalanga. .
Sprinkane saai verwoesting in die Karoo
Swerms sprinkane het die afgelope week op die Klein-Karoo-streek toegesak.
Landbou word deur swak hawens vermink
Een tafeldruiweboer in Vredenburg het reeds 18 skeepshouers vol druiwe van die 2022 oes so verloor.
Intacta beïndruk sojaboere
In die nabye toekoms gaan die oorgrote meerderheid van alle sojabone in Suid-Afrika Intacta-genetika bevat.
Kaapse sprinkaanplaag ʼn ‘ramp’
Die DA versoek nou dat die Wes-, Oos- en Noord-Kaap, asook die Vrystaat, tot rampgebiede verklaar word sodat broodnodige hulp aan boere en plaaslike gemeenskappe verleen word.