Twee vuurwapens wat Donderdag tydens ʼn polisieoperasie opgespoor is, behoort aan die twee vermoorde Kraaifonteinse polisiebeamptes.
ANC, EFF verkla van ‘ras-aanhitsing’ oor eNCA-maskerdebakel
Mazzone sê die ANC en die EFF sweep emosies doelbewus op en speel ʼn gevaarlike speletjie, “een wat hulle al jare lank skaamteloos speel”.
Dié Afrikaanse skole vir topprestasie vereer
Die SOS sê die skole se sukses is te danke aan moedertaalonderrig én gebalanseerde kultuuroordrag wat waardes vestig wat leerders lewenslank suksesvol maak.
Saai begin plaasnaambordprojek
Die projek het ontstaan nadat die grondbesettings in Noordwes, die Wes-Kaap en KwaZulu-Natal skerp begin toeneem het.
Petisie teen PE-naamsverandering
Die DA sê die minister bring mense onder die indruk dat die name, soos aangekondig in die Staatskoerant, gedane sake is. Besware kan egter steeds daarteen ingedien word.
Man kritiek ná rooftog by padoorgang
Paramedici het die gewonde man langs die pad aangetref.
Veldwagters in natuurreservaat vermoor
“Moorde van hierdie aard kom nie gereeld voor in ons natuurreservate nie.”
Steun vir Mogoeng ná uitspraak
“Die hoofregter se opmerkings is wettig, regverdig en nie kontroversieel nie.”
N1 staan stil weens betoging oor NaTIS
Bestuurskole in Gauteng is ontevrede oor die vertraging wat die aanlyn stelsel skep wanneer voornemende bestuurders aansoek doen om getoets te word.
Afleggings by Kumba, al maak hy sakke vol geld
Die vakbond Solidariteit voer aan dat werkers beloon moet word vir hul uitstekende prestasie ondanks moeilike omstandighede – maar nou word hulle gestraf.
Donasies stroom in vir Steinway-pianis se stemtoerusting
ʼn Vriendin van Du Plessis het ʼn veldtog begin om geld in te samel om sy duursame gesteelde stemtoerusting te vervang.
Kêrel borgtog geweier ná moord op swanger vrou
Tshegofatso Pule, wat agt maande swanger was, se liggaam is verlede jaar met steekwonde en opgehang aan ʼn boom aangetref.
‘Kla baasbrein van Senzo Meyiwa-moord aan’
“Die NVG se gebrek aan optrede teen die baasbrein is kommerwekkend, veral omdat daar genoeg bewyse is om dié persoon in hegtenis te neem.”
Landboudepartement swyg glo oor ‘korrupsie’
“Moet ons hieruit aflei dat die departement nie belangstel om met landbou-organisasies te praat nie of dat die departement korrupsie goedkeur?”
G’n toebies meer op binnelandse vlugte
Slegs gebottelde water mag voortaan op dié vlugte bedien word.
Miljoene entstofdosisse op pad na SA
Dis vandag (Vrydag) presies ’n jaar sedert die eerste bevestigde geval van Covid-19 in Suid-Afrika aangemeld is.
Vlieënier glo siek voor ongeluk
Hy was glo van Tzaneen na Mbombela op pad toe die vliegtuig naby ʼn vakansieoord neergestort het.
Franse boere ruk op oor hoë selfmoordsyfer
Die selfmoordsyfer onder Franse boere is 20% hoër as dié van die algemene bevolking.
Rekenmeester tronk toe vir beleggingsbedrog
Sommige van die beleggers was bejaard en is nou hul pensioen kwyt.
Geen weermaglid nog vervolg vir Collins Khosa se dood
Khosa se dood het die kapstok geword waaraan groeiende burgerlike ontevredenheid oor die veiligheidsmagte se oordadige hardhandigheid in die toepassing van inperkingsmaatreëls gehang is.