Maroela Media was Woensdagmiddag by die Steve Biko-hospitaal in Pretoria waar van die eerste gesondheidswerkers teen Covid-19 ingeënt is.
Verhoorafwagtende uiteindelik weer vas ná ontsnapping
Die man is in die hospitaal opgespoor en in hegtenis geneem.
Skolier sterf ná hy met baksteen oor die kop geslaan is
Die departement van onderwys in Mpumalanga is ontsteld oor die afsterwe van ʼn graad 11-leerder wat met ʼn baksteen oor die kop geslaan is.
Medelye ná AMSA-voorval; volledige ondersoek geëis
“Dit is die derde voorval van dié aard by ArcelorMittal se Vanderbijlpark-aanleg in die afgelope 12 maande.”
Video: Fietsryer red baba-bosbokkie
Die bokkie het in ’n oop stuk veld tussen die pad en die Nelson Mandela-universiteit gestaan.
Jong man red vriend se lewe, sterf self
Dieter Grabie se ma het Chris Malan beskryf as die “kompos wat my kind laat blom het”.
Vleis, vrugte maak jou kosmandjie duurder
StatsSA het Woensdag aangekondig dat die inflasiekoers op verskeie produkte vanjaar toeneem.
Meeste plaasmoorde in dié provinsies aangeteken
AfriForum het inligting bekendgemaak oor waar, wanneer en hoe plaasaanvalle in 2020 plaasgevind het.
Drie vermis ná ontploffing by staalaanleg
Daar word in dié stadium gevrees dat die vermiste werkers onder die puin vasgekeer is.
Vrou ernstig beseer in N1-ongeluk
Sewe mense is dood en talle beseer in verskeie ongelukke Woensdagoggend.
YouTube se hoogsbetaalde is net nege jaar oud!
Hy het meer as R400 miljoen in 2020 met sy YouTube-kanaal verdien.
‘Onbekwame’ Nersa laat SA hoes vir duurder krag
Daar word nou van Suid-Afrikaners verwag om die rekening te betaal vir die regering se onvermoë om die kragbedryf te hervorm.
Gesin in huis oorval, ma geskiet
Die man het glo wakker geword van ʼn geraas en ondersoek ingestel.
Boere se gebede vir reën verhoor
Daar is egter steeds talle gebiede wat in hierdie tyd nie ʼn enkele druppel reën ontvang het nie.
Walus appelleer ná jongste besluit oor parool
Walus is al byna 30 jaar agter tralies vir die moord op Chris Hani.
Vergadering oor toerismefonds vrugteloos
Dié organisasies sê hulle het “geen ander keuse” as om voort te gaan met regsaksie om die fonds te probeer stuit nie.
Man val hom dood toe polisie kom klop
Terwyl die polisiemanne probeer het om die deur oop te kry, het hulle ʼn gil gehoor.
Onvoldoende regulasies oor handreinigers in SA
Ongereguleerde handreinigers skep ʼn valse indruk van veiligheid by die verbruiker, want jy dink jy koop iets wat jou gaan beskerm, maar dit is eintlik totaal oneffektief.
Eskom-tariewe gaan met 15% styg
Die prys van elektrisiteit sal na verwagting begin April skerp styg nadat ʼn skikkingsooreenkoms tussen Eskom en die Nasionale Energiereguleerder van Suid-Afrika (Nersa) ʼn hofbevel gemaak is.
Jacques Pauw ‘verleë’, ‘jammer’ ná voorval by V&A
“In hierdie era van fopnuus, propaganda en ʼn gebrek aan verantwoordbaarheid moet ek in die openbaar verantwoordelikheid aanvaar vir my eie aksies en daarvoor om verskoning vra.”