Wonder Mgude was die afgelope drie jaar op vlug vir die polisie.
Netwerktorings moontlik geteiken oor 5G-, Covid-19-gerugte
Drie selfoontorings is Dinsdag en Woensdag in KwaZulu-Nata aan die brand gesteek en vernietig te midde van samesweringsteorieë dat die 5G-netwerk verband hou met die uitbreking van die koronavirus.
Kataza skakel nie in by Slangkop-trop
“Sou hy Tokai teen Maandag op sy eie bereik, sal hy weer die kans gegun word om in te skakel en sy plundergedrag sal dopgehou word.”
Irak reik lasbrief vir Trump uit
Die lasbrief hou verband met die Amerikaanse lugaanval waartydens die Iranse bevelvoerder genl. Kassem Soleimani verlede jaar dood is.
Regering gee ‘geen rede’ vir opskort van drankverkope vir tuisgebruik
Die vereniging sê drankverkope vir tuisgebruik werk nes enige ander kruidenierswinkel.
Konsultasieproses oor afleggings by SAUK afgehandel
Die openbare uitsaaier sê selfs minder werkers gaan nou deur die proses geraak word.
Mkhize oor Covid-19-entstof: Regering, mediese fondse kan hande vat
Die regering wil 40 miljoen Suid-Afrikaners oor die volgende jaar inent.
Weermaglede dié naweek al in Tuinroete
“Dit is belangrik dat mense verseker dat hulle aan die afsonderingsregulasies voldoen want as hulle dit nié doen nie, kan hulle ʼn misdaadrekord kry.”
Kyk: Lategan in Dakar-ongeluk
Hy is per helikopter na mediese personeel vervoer.
Man vas oor duisende Ivermectin-tablette
Die man is op die King Shaka-lughawe in hegtenis geneem nadat hy van Dubai daar aangekom het.
Poskantoor sukkel, maar geld vir swierige buiteklub word betaal
Die DA sê terwyl die poskantoor opgedok het vir lidmaatskap van die eksklusiewe klub, is talle werkers afgelê en takke gesluit.
Eerste miljoen dosisse Covid-19-entstof eersdaags in SA
Zweli Mkhize, minister van gesondheid, het pas die nuus in die parlement aangekondig.
Metropolisie waarsku teen kapers wat hul as beamptes voordoen
Die meeste van die voorvalle word in die ooste van Pretoria aangemeld.
Biden se oorwinning bevestig ná drama by Kongresgebou
Trump het intussen gesê daar sal ’n “ordelike oorgang” na Biden se presidentskap wees.
Covid-19-protokol by Lebombo bedreig lewens’ – vervoerbedryf
Die organisasies sê toue by die Lebombo-grenspos is nou sowat 25 km lank.
Lisa Montgomery: Laaste poging om teregstelling te stuit
Lisa Montgomery sal na verwagting later vandeesmaand die eerste federale teregstelling van ʼn vrou in 68 jaar word. Haar prokureurs het nou ’n laaste poging aangewend om die teregstelling te keer.
Beheerraad moet gebruik van ivermektien vir Covid-19-behandeling heroorweeg – drukgroep
Die beheerraad sê hy het tot dusver geen aansoeke ontvang om data van kliniese proewe oor die veiligheid en doeltreffendheid van ivermektien te hersien nie.
Covid-19: Gevangenis in die Overberg ingeperk
Dié maksimumsekuriteitsgevangenis het onlangs ’n toename in die aantal gevangenes wat positief toets vir die koronavirus beleef.
Weermag, polisie moet gapende grense help bewaak
Die komitee sê Suid-Afrika en sy bure moes vooraf planne beraam het om die groot getalle mense wat die grense sou oorsteek te hanteer – maar dat dit duidelik nie gedoen is nie.
Mkhize voor komitee: Antwoorde hieróór gesoek
“Ons wil ook duidelikheid hê oor die onderhandelings tussen die regering en die private sektor, met inbegrip van mediese fondse.”