Die vier verdagtes in die ontvoering van Amy-Leigh de Jager het Woensdag vlugtig in die landdroshof in Vanderbijlpark verskyn.
Ongeluk op Moloto-pad: Talle dood, beseer
ʼn Putco-bus het vroeg Woensdagoggend beheer verloor op die Moloto-pad in Pretoria en op sy sy beland het.
Video: Mense dood, groot skade in KZN ná tornado, hewige storms
Die dodetal in KwaZulu-Natal staan op minstens twee ná Dinsdag se woeste storms. Daar word vanoggend met opruimingswerk voortgegaan terwyl skadebepalings ook in die gebied gedoen word.
Nuuskommentaar: Munisipale leegsuig-kapings. Gaan Bloemfontein ’n waterlose Kersfees hê?
Maar die inwoners van munisipaliteite se onvermoë en dikwels onwilligheid om te betaal vir hierdie basiese dienste, is nie al rede hoekom hierdie belangrike regeervlak oor die algemeen so noustrop trek nie.
Wêreld se duurste horlosie op veiling verkoop
Die horlosie word beskryf as een van die ingewikkeldste tydinstrumente wat ooit vervaardig is.
SAL waarsku staking kan ernstige gevolge hê
Die Suid-Afrikaanse Lugdiens (SAL) het gewaarsku dat ʼn staking die toekoms van die lugredery in ernstige gedrang kan bring.
Meester van hooggeregshof in Mpumalanga afgedank
Die meester van die hooggeregshof in Mpumalanga is verlede week deur die Valke in hegtenis geneem.
Saak teen oudsportafrigter gaan voort
ʼn Sewentienjarige leerder het die beweerde seksuele teistering vroeër vanjaar aangemeld.
Tornado tref KZN, talle beseer
ʼn Tornado het Dinsdagmiddag verwoesting gesaai in New Hanover, net buite Pietermaritzburg.
Unisa reageer op vraestelle wat verkoop word
Maroela Media kon intussen vasstel dat vraestelle vir vakke in die LLB-studierigting ook te koop aangebied is.
EFF: ‘Springbok-rugby ʼn simbool van wit oppergesag’
“Die Springbok as simbool is soortgelyk aan ‘Die Stem’ en beklemtoon wit oppergesag. Dit is hoekom ons rugbyspan oorheers word deur wit mense,” sê die EFF.
ArcelorMittal – Impak op Weskus astronomies
Die sluiting van ArcelorMittal se tak in Saldanha is veel groter as wat aanvanklik berig is, sê ekonome.
Jones: ‘MRK ondersoek my nie oor Etzebeth-uitlatings’
Die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie het dalk geen formele ondersoek geloods na adv. Buang Jones se uitlatings oor Bok-slot Eben Etzebeth se saak nie.
‘7de Laan’-akteur deur polisie geskiet
‘n Bekende Suid-Afrikaanse akteur is tydens ‘n protesaksie verskeie kere deur die polisie raakgeskiet.
Ná 20 jaar sterf hond, eienaar saam
ʼn Bejaarde man is Dinsdag saam met sy hond dood in ʼn botsing buite Durban.
Voornemende adjunk-OB op agtervoet oor Etzebeth-opmerkings
Die DA-lid Glynnis Breytenbach het Jones gevra of hy meen sy stelling dat Etzebeth “selfs wegkom met moord” en dat die MRK “ʼn voorbeeld” van hom gaan maak in ooreenstemming met die wet en beginsels van natuurlike geregtigheid is.
Die wêreld in foto’s – 12 November 2019
Foto’s bied ʼn blik op die wêreld wat nie noodwendig in woorde beskryf kan word nie.
Buchan kanselleer Loftus-gebedsaamtrek
ʼn Herrie het om die prediker se kop losgebars ná ʼn uitlating wat hy in ‘n bemarkingsvideo van die byeenkoms gemaak het.
‘Wil ons vlieg of wil ons eet?’
“Nie te lank terug nie was daar 4 000 melkboere in die Vrystaat. Nou is daar net 60 oor.”
3 tussenverkiesings kan Wes-Kaapse politiek help peil
Drie tussenverkiesings vind hierdie week in die Wes-Kaap plaas en die DA is besig om alles uit te haal om te wys hy het nog skop in sy hartland.