“Ek het kalm gebly, want ek weet ek sal nie my hande vir ʼn vrou lig nie.”
Poskantoor kap terug oor beweerde afleggings
Die Poskantoor het Donderdag ontken dat hy gesprekke voer oor moontlike afleggings om arbeidskoste te bestuur.
Reuse-dwelmvonds in Vrystaat
Die polisie het op ʼn enorme dwelmfabriek in die Vrystaat, wat op ʼn plaas daar bedryf is, toegeslaan.
Cele: ‘Élke polisiestasie hét verkragtingstoetsstelle’
Groot kommer het vroeër vanjaar bestaan omdat tientalle polisiestasies nié die stelle gehad het nie.
Bedroefde ouers vra reg op begrafnis ná dood van ongebore baba
Die organisasie sê hy vra nie die hof om inbreuk te maak op enigiemand anders se regte nie, maar om treurende ouers wél die reg te gee om met waardigheid van hul ongebore babas afskeid te neem.
Foto’s: Chaos toe vlugtelinge VN-kantore bestorm
Chaos het in Pretoria uitgebreek toe vlugtelinge die gebou van die VN se hoëkommissariaat vir vlugtelinge (VNHKV) bestorm het.
DA boer agteruit in tussenverkiesings
Die DA het beduidend slegter gevaar in al drie tussenverkiesings wat vandeesweek in die Wes-Kaap plaasgevind het. Hier is die uitslae:
Meisie geskors ná boeliery by skool
’n Leerder van Randfontein is Donderdag geskors nadat ’n video van boeliery wyd op sosiale media versprei is.
MRK moet SAPD-rassisme ondersoek – Solidariteit
Polisielede word deurlopend blootgestel aan ernstige aantygings en dissiplinêre optrede, bloot op grond van hul ras, bevind Solidariteit se Navorsingsinstituut.
Video: Tweede tornado tref KZN
‘n Tweede tornado het KwaZulu-Natal Donderdag getref.
Annel Snyman-moordsaak: Familie, vriende by hof vir borgtogaansoek
Nadoodse ondersoeke wys die merke aan Annel Snyman se nek dui op verwurging, hoor hof.
Parlement debatteer oor regstellende aksie
“Swart ekonomiese bemagtiging en regstellende aksie lei nie tot ʼn inklusiewe ekonomie nie,” sê die VF Plus
Verklaar ekonomiese noodtoestand, vra Investec-baas
Die uurglas loop geleidelik leeg vir die regering om die ekonomie om te draai, sê top-sakelui.
2 tienermeisies, jong man vermis
Die polisie is op die spoor van twee tienermeisies en ’n jong man van Randfontein aan die Wes-Rand ná hulle vroeër vandeesmaand as vermis aangemeld is.
Lyk in kattebak gekry ná rooftog
Polisiebeamptes het na die inhegtenisnemings die motor deursoek waarna daar op ʼn liggaam van ʼn man in die kattebak afgekom is.
2 dood, 3 beseer in skoolskietery
’n Leerder het Donderdag met ’n jaggeweer op medestudente losgebrand voordat hy die vuurwapen op homself gerig het.
Baanbrekershofsaak: Ongebore baba wat sterf ‘mens’, nie ‘mediese afval’
Organisasies vra die hof om te beveel dat ouers die oorskot van hul ongebore kinders mag begrawe.
Genadedood-wet in Nieu-Seeland aanvaar
“Dit maak my trots op ons land dat ons hierdie debat kan voer, en dat ons eintlik vooruitgang kan kry en dat ons ʼn samelewing kan word wat vryer is en meer deernis het.”
Luitenant-kolonel voor huis doodgeskiet
Die owerhede is steeds op ’n moordtoneel in Bishop Lavis waar ’n luitenant-kolonel vanoggend koelbloedig doodgeskiet is.
Pensionaris dood in huis aangetref
Die bejaarde se liggaam was aan ʼn stoel vasgebind.