’n Leerder het Donderdag met ’n jaggeweer op medestudente losgebrand voordat hy die vuurwapen op homself gerig het.
Baanbrekershofsaak: Ongebore baba wat sterf ‘mens’, nie ‘mediese afval’
Organisasies vra die hof om te beveel dat ouers die oorskot van hul ongebore kinders mag begrawe.
Genadedood-wet in Nieu-Seeland aanvaar
“Dit maak my trots op ons land dat ons hierdie debat kan voer, en dat ons eintlik vooruitgang kan kry en dat ons ʼn samelewing kan word wat vryer is en meer deernis het.”
Luitenant-kolonel voor huis doodgeskiet
Die owerhede is steeds op ’n moordtoneel in Bishop Lavis waar ’n luitenant-kolonel vanoggend koelbloedig doodgeskiet is.
Pensionaris dood in huis aangetref
Die bejaarde se liggaam was aan ʼn stoel vasgebind.
Leerders moet liefs tuisbly oor weer
Die Suid-Afrikaanse Weerdiens voorspel gevaarlike weerstoestande vir groot dele van KwaZulu-Natal Donderdag.
Valke fnuik beplande roof by Agrimark
Die Valke het binne die bestek van twee dae vier misdadigers vasgetrek.
Foto’s: Bokke trek ”n Faf’ vir bewusmaking
Die Bokke wys lyf vir bewusmaking van testikulêre kanker.
Nuuskommentaar: Minderheidsregte: Hoekom vorm België so moeilik ’n federale regering?
Hoekom lyk dit dan of die Vlaminge die grootste groep in België is, maar dat dit die Franssprekendes is wat (steeds) die land se politiek oorheers?
Druk op Mantashe oor omkoop-bewerings neem toe
Al hoe meer druk word op minister Gwede Mantashe geplaas, nadat hy vroeër beweer het hy het verslaggewers omgekoop om ʼn berig oor sy beweerde verhouding met ʼn Pretoriase student stil te hou.
Toeris sterf ná kameelperd op voertuig val
“Ons doen dus ʼn beroep op mense om nie oor die voorval te spekuleer nie en die reg sy gang te laat gaan.”
NSFAS bestee miljarde aan onreëlmatige uitgawes
Verskeie faktore het tot die onreëlmatige uitgawes bygedra, waaronder oorbetalings aan studente, verskuiwing van geoormerkte fondse en verkeerde uitbetalings.
SAL kanselleer byna alle vlugte
“Ons plaas ons kliënte eerste en betreur die onvermydelike ongerief wat hierdie kansellasies vir ons kliënte kan veroorsaak.”
Uitspraak voorbehou in werknemer se Eskom-saak
“Mnr. Dempers is ná 31 jaar se getroue diens met ‘n afdanking beloon terwyl hy wel sy plig doeltreffend nagekom het. Hy is veroordeel is vir iets wat nie sy verantwoordelikheid is nie,”
Statistiek skets skokkende omvang van land se droogtekrisis
Meer as 2 300 melkboere het die afgelope 10 jaar hoofsaaklik weens die droogte handdoek ingegooi.
Numsa en Sacca gaan staak by SAL
Numsa en Sacca het Woensdag gesê hulle sal Vrydag begin staak.
AfriForum se haatspraaksaak teen BLF duur voort
Die saak het vandag begin met beeldmateriaal van Mngxitama se toespraak, sowel as ’n video van ’n plaasaanvalslagoffer wat haar storie vertel.
Sy verdien meer as die president
Sy is al ʼn paar jaar lank die “hoogs betaalde staatsdiensamptenaar” en haar pakket sluit ʼn bonus van R2 miljoen in.
Voetesleep om pad oor te dra lei tot sterftes
ʼn Vertraging deur die Gautengse departement van vervoer om die Gautengse deel van die Molotopad oor te dra na die Suid-Afrikaanse Nasionale Padagentskap (Sanral) vir opgraderings, het bygedra tot die dodetal op dié gevaarlike pad.
Gestandaardiseerde wiskunde-eksamen skop af
Dubbeld soveel skole lê vanjaar die VAW se gestandardiseerde Wiskunde-eksamen af.