“Ek het gesê: ‘Gooi neer jou mes en gaan lê op die grond,’ maar hy het net bly aankom.”
Gebreke in aanlyn skoleregistrasie gepak
“Verder is dit duidelik dat hierdie net nóg ’n manier is waarop suurstof weer aan die ideologiese vlam gegee word.”
Baba Sussex is hier
“Die hertogin en die baba is albei gesond en vaar goed.”
Britse koninklike baba is op pad
Prins Harry, die hertog van Sussex, is volgens die verklaring aan Meghan se sy.
Legendariese oudjoernalis sterf
“Dit het nooit oor hom gegaan nie – hy het altyd net belanggestel in ander mense en om hulle stories te vertel.”
NVG moet sê oor vervolgings by Jhb-metro
Mashaba het gesê die metroraad doen alles moontlik om die diefstal van openbare geld en eiendom in Johannesburg te stuit en is vasbeslote om toe te sien dat geregtigheid geskied.
Video: Tuks-student hospitaal toe ná uitvoering skeefloop
In ʼn video wat op sosiale media versprei word, kan gesien word hoe die student deur haar koshuismaats gehelp word om orent te kom voordat sy in die lug gegooi word.
Verkiesing begin met spesiale stemme
Die Onafhanklike Verkiesingkommissie (OVK) het Maandag opnuut ʼn beroep op gemeenskappe gedoen om hulself van betogings en protesaksies te weerhou wat daarop gemik is om die nasionale en provinsiale verkiesings te ontwrig.
BLF skuldig aan haatspraak
“Ons gaan nie die slagspreuk verwyder nie en ons gaan ook nie om verskoning vra nie.”
Stemdag: Dít is wat jy moet weet
Van die presiese proses by die stemlokaal tot wanneer die verkiesingsuitslae bekendgemaak sal word, hiér is alles wat jy moet weet voor jy Woensdag jou kruisie gaan trek.
Video: Departement ondersoek beddens ‘buite staatshospitaal’
Op ʼn video wat versprei word kan gesien word hoe die beddens buite lê en verweer. “So ver as wat die oog kan sien, is dit net hospitaalbeddens wat absoluut niks makeer nie,” sê ʼn persoon in die video.
Nuuskommentaar: Stembusse open
Al het duisende Suid-Afrikaners oorsee reeds hul kruisies getrek, begin die verkiesing op plaaslike bodem vandag formeel wanneer spesiale stemme uitgebring kan word. Hoe gaan kiesers hul stem uitbring?
Minstens 41 dood tydens noodlanding
Minstens 41 persone, insluitend minstens twee kinders en ʼn bemanningslid, is Sondag dood toe ʼn Aeroflot-vliegtuig ʼn noodlanding in Moskou gedoen het.
Videograaf-egpaar ná troue geskiet
ʼn Egpaar, wat ʼn videografieonderneming bedryf, is Sondagmiddag geskiet na afloop van ‘n troue.
Pretoria-ongeluk eis 4
Paramedici is Sondagmiddag kort voor 15:00 na die toneel in Soutpansbergweg ontbied.
Drie dood in Sasolburg-botsing
Drie persone, insluitend ʼn jong seun, is Sondagmiddag dood in ʼn kop-teen-kop-botsing op die R59 naby Sasolburg.
‘Belangrikste verkiesing sedert 1994’
“Die land het nog nooit vantevore voor só belangrike keuse gestaan nie.”
Malema waarsku wit mense: ‘Ons kom saam eet’
Malema het gesê sy boodskap is nie aanhitsing tot geweld nie, want die EFF “is nie die mees gewelddadige organisasie in Suid-Afrika nie”.
City Press-verslaggewer sterf in tref-en-trap
“Wat ʼn briljante werker. Ons sal altyd dié goedhartige reus mis na wie baie van ons opgekyk het. As jong verslaggewers is ons beroof van ʼn geleentheid om verder by hom te leer.”
ANC in Wes-Kaap ontken koalisiepraatjies
Die ANC in die Wes-Kaap verwerp “vals berigte wat die doel het om kiesers te verwar” dat hy in koalisiegesprekke is met ander politieke partye.