Byna ʼn maand nadat ʼn 12-jarige seun van Goodwood in Kaapstad in ʼn park naby sy huis aangeval en 33 keer met ʼn mes gesteek is, sukkel hy en sy familie steeds om dié traumatiese voorval te verwerk.
Bejaarde egpaar dood gevind
ʼn Bejaarde egpaar van Pretoria is Woensdagoggend dood in hul huis aangetref.
Doodskis-video: Jackson gepols oor koperkabels
“Hierdie ou dreig om jou familie dood te maak maar jy vat hom nie polisie toe nie, hoe wil jy hê moet die hof dit glo?”
Drie sterf, 4 beseer tydens botsing
Twee vroue het onder die bakkie gelê, terwyl ʼn derde vrou onder die vragmotor aangetref is.
Kaapstad maak gereed vir storm
Die Stad Kaapstad het inwoners Donderdag gewaarsku dat die Suid-Afrikaanse Weerdiens ʼn waarskuwing uitgereik het vir stormagtige weerstoestande wat op pad is.
Mbalula: ‘Drankmisbruik rede vir adjunkminister se gedrag’
Volgens mediaberigte is Mduduzi Manana, adjunkminister van hoër onderwys, Donderdag toegelaat om die Randburg-landdroshof deur die personeel-ingang binne te gaan.
Twee sterf in Benoni-botsing
Twee mans is dood en een kritiek beseer toe ʼn motor en ʼn paneelwa Woensdagaand in Benoni aan die Oos-Rand gebots het.
Doodskis-video-saak: ‘Dis hoekom ons video maak’
Theo Martins Jackson, een van die beskuldigdes, het Donderdag in die hof getuig.
‘Hou op spekuleer’, sê minister ná brug op N3 val
Joe Maswanganyi, minister van vervoer, en verskeie rolspelers het Donderdag die toneel besoek waar ʼn ongebruikte voetgangerbrug Woensdag in die vroeë oggendure op die N3-snelweg ineengestort het.
Esidimeni-tragedie: Families en pasiënte sal vergoeding ontvang
Die duisende psigiatriese pasiënte en hul families wat deur die Esidimeni-tragedie geraak is, sal binnekort aan ʼn arbitrasieproses kan deelneem waardeur hulle vergoeding sal ontvang vir die verliese wat hulle gely het.
[Video] Skoolseun rand meisie aan
“Die voorval het op ʼn skoolterrein plaasgevind en ʼn video wys hoe ʼn skoolseun ʼn skoolmeisie gewelddadig aanrand.”
Vliegtuig voorgekeer om man in hegtenis te neem
ʼn Vliegtuig wat Woensdag op pad was om by die OR Tambo Internasionale Lughawe op te styg, moes op die nippertjie omdraai en na sy parkeerplek terugkeer sodat ʼn man wat aan boord was in hegtenis geneem kon word.
Minister verwelkom ondersoek ná N3-brug ineenstort
Joe Maswanganyi, die minister van vervoer, het ʼn forensiese ondersoek verwelkom om vas te stel wat die oorsaak was van die ongebruikte voetgangerbrug wat Woensdag in die vroeë oggendure op die N3-snelweg ineengestort het.
Bejaarde met middel ingespuit, vasgebind en beroof
ʼn Bejaarde vrou van Springs in Gauteng is van ʼn groot bedrag geld beroof nadat sy in haar huis oorval en met ʼn onbekende middel ingespuit is.
Twee renosters op wildsplaas gestroop
Altesaam 529 renosters is reeds tussen Januarie en Junie vanjaar gestroop.
Ontsnaptes in ander provinsie aangekeer
Op pad terug na die polisiestasie het die twee mans, wie se hande geboei was, uit die polisiemotor gespring toe die motor by ʼn verkeerslig stilgehou het.
[Video’s] Vyf in hof oor KFC-voorval
Kyk hier na twee video’s van die voorval.
Man se liggaam in rivier gevind
ʼn Inwoner van Heidelberg het Woensdag op die ontbinde liggaam van ʼn onbekende wit man in die Blesbokspruit afgekom toe sy kinders daarheen geneem het om te gaan speel.
N3-hoofweg weer oopgestel ná brug ineenstort
Die N3-hoofweg tussen die Geldenhuys-wisselaar en Van Buurenweg naby Germiston is Donderdagoggend vroeg weer in albei rigtings vir verkeer oopgestel nadat ʼn voetgangerbrug Woensdag ineengestort het.
ANC kap na DA oor sy planne om parlement te ontbind
Die ANC het Woensdagaand teen die DA uitgevaar nadat dié party sy planne om ʼn mosie ter tafel te lê wat vra dat die parlement ontbind word en vroeë verkiesings gehou word, bekend gemaak het.