Tienduisende mense het nou reeds die strate van Mianmar ingevaar in opstand teen die staatsgreep.
Spele-baas wil glo bedank
Yoshiro Mori se uitlating oor vroue het verlede week ’n herrie in Japan ontketen.
Beiroet-ontploffing kon ‘veel erger’ gewees het
Sommige van die chemikalieë is so toksies dat dit gate regdeur enorme vraghouers gevreet het.
EU dwing SA maatskappy om medisynepryse te sny
Die Europese Kommissie het Woensdag gesê hy het die Suid-Afrikaanse medikasiereus Aspen gedwing om pryse te sny op ses kankermedikasies nadat daar bevind is die maatskappy misbruik sy markdominansie.
Prinses Eugenie verwelkom haar bondeltjie liefde
Engeland se prins Andrew het Dinsdag ʼn oupa geword toe sy jongste dogter, prinses Eugenie, se babaseuntjie gebore is.
Yslike aardbewing tref kus van Vanuatu, Nieu-Kaledonië
ʼn Tsoenami-waarskuwing vir omliggende lande is uitgereik.
Slegte weer belemmer soektog na klimmers
Die bergklimmers het Vrydag kontak verloor met die basiskamp.
Bitcoin-prys bereik rekordhoogte danksy Tesla
“Die belegging is waarskynlik een van die grootste ontwikkelings vir die kripto-geldeenheidbedryf.”
SA’ners kan steeds nie na Spanje reis
Spanje is bang dat reisigers uit dié drie lande die nuwe Covid-19-variante sal versprei.
Brouery lê duisende af weens Covid-19
Wêreldwyd is die grootste gedeelte van die gasvryheidsbedryf steeds gesluit.
116-jarige non oorleef Covid-19
“Ek het nie eens geweet dat ek Covid-19 gehad het nie.”
Een sterf in skietery by kliniek
Die verdagte was glo ontevrede met die gesondheidsorg wat hy by die kliniek ontvang het.
Trump se verhoor begin
ʼn Skuldigbevinding is in hierdie stadium egter alles behalwe seker.
Wêreldpizzadag: Vinnige feite oor pizzas
Het jy geweet die grootste pizza wat nóg gemaak is, is in 1990 in Suid-Afrika gemaak?
‘2 000 tumor’-man gevonnis wat skenkers bedrieg
Die man het gelieg daaroor dat hy terminale kanker het en duisende persone uit donasies bedrieg, insluitend bekende persone.
Talle sterf ná gletser in Indië afbreek
Honderde mense word in dié stadium nog vermis.
Beursie terug by eienaar, 53 jaar later
ʼn Rantsoenkaartjie vir bier was een van die items wat steeds in die beursie was.
Hiert, kyk so ʼn klein verkleurmannetjie
Die paar is tot dusver die enigste van hul soort wat nog gevind is.
Foto’s: Windhoekse gemeenskap takel slaggate
Sowat 40 lede van die gemeenskap het vandeesweek reeds nagenoeg 300 gate reggemaak.
‘Kapt. Von Trapp’ se stem nou stil
Die Oscar-bekroonde akteur Christopher Plummer is Vrydagaand in die ouderdom van 91 dood.