“Hierdie saak wys dat selfs die verloop van etlike dekades nie dié departement sal verhinder om te verseker dat geregtigheid namens die slagoffers van Nazi-misdade geskied nie.”
Harry en Meghan lê finaal tuig neer
Die koningin het die paartjie aanvanklik ʼn jaar gegee om te herbesin oor die besluit om hul koninklike pligte te staak.
Polisielede geskors ná stormloop by Kongresgebou
’n Ondersoek na 29 ander polisiebeamptes vir hul optrede die dag toe beweerde Trump-ondersteuners die Kongresgebou bestorm het, is ook gelas.
Outopsie verskaf leidrade 3 600 jaar ná moord
Seqenenre Tao II, “die dappere”, het sowat 1 600 voor Christus oor suidelike Egipte regeer.
Vermiste bergklimmers ‘heel moontlik dood’
“ʼn Mens kan nie lank in sulke ongunstige weersomstandighede oorleef nie.”
Talle beseer, dorpe beskadig in aardbewing
Wydverspreide skade is aan geboue, infrastruktuur en huise in Iran aangerig.
Woede oor Facebook-nuusverbod in Australië
“Om ʼn hele land se toegang tot lewensbelangrike inligting in die nagtelike ure af te sny, is gewetenloos.”
Kragonderbrekings in die VSA laat miljoene bibber
Verskeie diere het ook by die wildreservaat Primarily Primates omgekom toe personeellede hulle nie warm genoeg kon hou ná die fasiliteit kragonderbrekings beleef het nie.
Prins Philip hospitaal toe as ʼn ‘voorsorgmaatreël’
Engeland se prins Philip (99), koningin Elizabeth II se man, is oornag in ʼn hospitaal in Londen opgeneem “as ʼn voorsorgmaatreël”.
YouTube se hoogsbetaalde is net nege jaar oud!
Hy het meer as R400 miljoen in 2020 met sy YouTube-kanaal verdien.
Hof beveel Nederlandse regering om aandklokreël op te hef
ʼn Nederlandse hof het die regering Dinsdag beveel om onmiddellik die landwye aandklokreël, wat tot gewelddadige onluste gelei het, op te hef.
Winterstorm veroorsaak chaos in Texas
Die bibberweer in Texas word as “geskiedkundig” bestempel.
Ondersoek na aanval op Amerikaanse Kongresgebou nou gevra
Speaker Nancy Pelosi vra vir ʼn ondersoek soortgelyk aan die een wat ná die 2001-terreuraanvalle in die VSA gedoen is.
Prins Harry, Meghan deel groot nuus
Prins Harry en sy vrou, Meghan Markle, het op Valentynsdag ʼn swart-en-wit foto van die egpaar uitgereik waar hulle onder ʼn boom vir mekaar sit en glimlag.
Trump vrygespreek in staat van beskuldiging-hofsaak
Die senaat het Donald Trump, oudpresident van die VSA, vrygespreek ná hy vir ʼn tweede keer in ʼn staat van beskuldiging geplaas is.
100 petroltenkwaens in brand-katastrofe verwoes
Minstens 100 olie- en gastenkwaens is in ʼn ‘katastrofiese brand’ verwoes op Afghanistan se grootse handelskruising met Iran.
Talle beseer in aardbewing naby Japan
Dit volg sowat ʼn dekade ná ʼn verwoestende aardbewing, tsoenami en kernramp op 11 Maart 2011.
Dringende afsonderingsperiode in Auckland ingestel
“Die afsonderingsperiode is net ingeval dit een van die Covid-19-variante is wat meer oordraagbaar is en ons met ʼn hoë graad van versigtigheid moet optree.”
19 sterf tydens ontploffing in klapperfabriek
Minstens 19 persone is dood en talle beseer tydens ʼn ontploffing in ʼn klapperfabriek in Indië.
Non (117) vier verjaarsdag met glasie wyn, gebed
Europa se oudste persoon, die Franse non, suster André, het Donderdag haar 117de verjaarsdag gevier ná sy al twee wêreldoorloë en verlede maand Covid-19 oorleef het