Die ongeluk laat vrae ontstaan oor Woods se vermoë om steeds op topvlak mee te ding.
Tsjeggië besorg afsondering sal lei tot vetsug by kinders
ʼn Sportonderwyseres sê sy is besorg oor die gewig wat haar leerlinge opgetel het ná afsonderingsmaatreëls tydens die Covid-19-pandemie beteken het dat hulle afstandsonderrig moet ondergaan.
Pfizer toets derde dosis om SA-variant te teiken
Die maatskappye si in gesprek met reguleerders om ʼn gewysigde weergawe van die oorspronklike inenting te toets wat spesifiek die Suid-Afrikaanse variant sal teiken.
Woods ‘nie roekeloos’ tydens ongeluk
Woods kan wel van ’n aansienlik minder ernstige oortreding aangekla word.
Springsteen beboet oor twee tequila-sopies
Die wêreldberoemde rockster het geen vorige misdaadgeskiedenis nie en het skuld beken op die aanklag.
Minstens 79 sterf in tronk-oproer
Minstens 79 gevangenes is dood in gelyktydige oproerigheid by vier tronke in Ecuador.
Grootste dwelmvonds nóg in Europa gemaak
Dié dwelmvondse word as die grootste in onderskeidelik Europa en Nederland bestempel.
Tiger Woods wakker ná motorongeluk
Woods moes ’n operasie aan sy regterenkel en -voet ondergaan.
Tiger Woods in ernstige motorongeluk
Wetstoepassingsbeamptes wat op die ongelukstoneel afgekom het, meen Woods (45) is baie gelukkig om die ongeluk te oorleef het.
Man doen optrekke kragloos op paal
Omstanders het die man aangegaap waar hy ongeveer 10 meter in die lug optrekke op die kragpaal probeer doen.
Facebook-nuusverbod in Australië opgehef
Dit lyk of die Australiese regering en Facebook weer vriende is.
Woede oor Coca-Cola werkers vra om ‘minder wit’ op te tree
Coca-Cola loop steeds deur nadat sy oënskynlike opleiding aan werkers – waarin hy hulle onder meer vra om “minder wit” te probeer optree – laat verlede week aan die groot klok gehang is.
Só gaan dit met prins Philip
Prins Philip is verlede week gehospitaliseer nadat hy olik begin voel het.
Italiaanse ambassadeur dood in DRK-aanval
Attanasio is beskryf as ʼn man van “ongewone dapperheid, menslikheid en professionaliteit”.
Dié Boeings se vlerke geknip ná onderdele uit die lug val
In ʼn video van die voorval kan gesien word hoe die enjin brand en bewerig aan die vlerk hang. ʼn Doodse stilte heers oënskynlik in die vliegtuig met sy 231 passasiers en 10 bemanningslede aan boord.
Walvisse strand in Nieu-Seelandse baai
Teen Maandagmiddag was nege van die walvisse reeds dood.
Geskiedkundige storm eis reeds 40 lewens
Van die slagoffers het in hul huise verkluim.
Nazi-konsentrasiekampwag (95) uit VSA gesit
“Hierdie saak wys dat selfs die verloop van etlike dekades nie dié departement sal verhinder om te verseker dat geregtigheid namens die slagoffers van Nazi-misdade geskied nie.”
Harry en Meghan lê finaal tuig neer
Die koningin het die paartjie aanvanklik ʼn jaar gegee om te herbesin oor die besluit om hul koninklike pligte te staak.
Polisielede geskors ná stormloop by Kongresgebou
’n Ondersoek na 29 ander polisiebeamptes vir hul optrede die dag toe beweerde Trump-ondersteuners die Kongresgebou bestorm het, is ook gelas.