“Al wat jy nou kort, is ʼn mes, lekker botter en braaivleis.”
Annelien se kombuis: Portugese vlatertjies (Pastel de nata)
Portugese vlatertjies is, soos die naam aandui, ʼn eiervla wat gebak word.
Resep-video: Suurlemoenkoekies
Maklike koekies met eenvoudige bestanddele, selfs die kinders kan help uitdruk!
Resep: Ta’ Ellie se onverbeterlike melktert
Maroela Media-leser Julie Jansen van Rensburg vertel dat hierdie melktert vir die eerste keer gebak is toe sy en haar man, Rudolf, in November 1956 getrou het, en dat hulle die resep daarna skelmpies by ’n buurvrou gesteel het.
Resep: Ouma Ester se blits-pasteitjiedeeg
Maroela Media-leser Hannah Lake het hierdie resep van haar ouma se pasteitjiedeeg ingestuur.
Resep: 7-minuut-lemoenkoek
Maroela Media-leser Gerrit Steyn het hierdie maklike resep ingestuur. Hy sê die koek is heerlik en klam.
Resep: Bloubessie-marmerkaaskoek
ʼn Deftige kaaskoek om die naweek mee af te skop.
Annelien se kombuis: Poffertjies met vla-mousse
Die geleerde naam van dié poffertjies se deeg is choux-deeg en in my kookboek “Boerekos met ’n Twist” word daar van die outydse benaming “roomsoesies” gepraat.
Resep: Sjokoladekoek
Bederf jou ma op Moedersdag met hierdie heerlike sjokoladekoek om haar te wys net hoe spesiaal sy is.
Resep: Engelse muffins
Eenvoudige bestanddele en resep!
Resep: Maklikste mieliebroodjie
Hierdie mieliebroodjie is ʼn heerlike bykos saam met braaivleis. Dit bevat min bestanddele en is baie maklik om te maak.
10 wenke vir jou eie suurdeegplantjie
Om jou eie suurdeeg te maak is ʼn baie spesiale proses, veral omdat jy dit jare lank kan gebruik en ook dan jou suurdeeg met mense naby aan jou kan deel.
Annelien se kombuis: Boerebeskuit
Die veertjie tekstuur is kenmerkend van hierdie beskuit en die bestanddele baie ekonomies.
10 wenke vir as jy brood wil bak
Die isolasietydperk het mense ʼn nuutgevonde liefde vir brood bak laat ontdek.
Annelien se kombuis: Boermeel-volkoringbrood
Met hierdie resep kan jy ʼn groot brood, bolletjies of rolletjies bak!
Resep: Blitstert
Dié koek lyk deftig, maar dit is eintlik baie maklik om te maak.
Resep: Ongebakte hawermoutkoekies
Hierdie koekies word nie gebak nie en die resep is eenvoudig genoeg dat kinders dit self kan maak.
Resep-video: Plaas-Paasbolle
Heerlike Paasbolletjies wat lyk en proe of dit in ʼn regte plaaskombuis gemaak is.
Resep: Eenvoudige broodrolletjies
Hierdie resep is so eenvoudig dat selfs jong kinders dit kan maak. Dit hou hulle besig en terselfdertyd leer hulle ’n nuwe vaardigheid aan.
Resep: Biltong-muffins
ʼn Maklike, laekoolhidraat-resep.