Die oud-Protea Richard Levi is ook aan die brand vir die Westelike Provinsie.
Cummins op die voorvoet teen kritiek
“Net soos al die oudspelers – wat nou só ’n bohaai opskop – dra ek ook die belange van my vriende op die hart.”
Smith en Boucher se aanstellings nie meer onder vergrootglas
“Ons hande is afgekap,” het Krieket Suid-Afrika se raadsvoorsitter vir die portefeuljekomitee vir sport, kuns en kultuur gesê.
Kiwi’s Kane-loos teen Proteas
Al is Kane Williamson nie vir die komende toetsreeks beskikbaar nie, sal Suid-Afrikaans gebore spelers soos Devon Conway en Neil Wagner steeds op die Proteas in Christchurch wag.
Legendes spoeg vuur ná Langer-bedanking
“Wat ’n verleentheid vir Australiese krieket!” het Ricky Ponting gesê nadat Justin Langer so te sê gedwing is om in sy eie swaard te val.
Vroue-krieketspan wen reeks teen Windies
Suid-Afrika se vroue-krieketspan het gewys daar moet met hulle rekening gehou word by volgende maand se Wêreldbeker-toernooi in Nieu-Seeland.
Chris Cairns se kankerskok ná spinale beroerte
“Ek dink steeds daagliks hoe gelukkig ek eintlik is om te lewe.”
Moenie dat Brevis se ster ooit verdof
“Hy is ’n formidabele krieketkrag vir Suid-Afrika.”
Vrouekrieket: Proteas kan in Nieu-Seeland blom
Hulle het ʼn hegte spangees en ʼn puik afrigtingspan.
Engelse pos breier ná As-ramp
Ná die aanvanklike sukses onder Chris Silverwood se toesig, het Engeland tien van hul laaste 14 kriekettoetse verloor.
Covid-19 belemmer Keegan se NS-planne
Zubayr Hamza, Sarel Erwee of Ryan Rickelton kan die talentvolle Keegan Petersen se kolfskoene nou volstaan.
Spelers sal namens Boucher getuig
Krieket Suid-Afrika het aanvanklik gevra dat sy verhoor in Maart – tussen twee internasionale reekse – gehou moet word.
Mitch laat Shane op sy neus kyk
“Shane se kritiek interesseer my hoegenaamd nie,” het Mitchell Starc gesê nadat hy as Australië se voorste krieketspeler aangewys is.
Faf se kolf doen steeds die praatwerk
Die voormalige Protea-kaptein het 83 onoorwonne lopies vir die Comilla Victorians in Bangladesj geslaan.
Webblad meen die ‘Wit Blits’ was SA se beste
“Allan Donald was Suid-Afrika se eerste superster ná die land se hertoelating tot die internasionale krieketverhoog.”
Kyk: KP draai wéér die horlosie terug
Die Suid-Afrikaans gebore kolwer het gesorg dat dit sesse en viere in ’n Legendes-wedstryd reën.
Simon kry weer sy internasionale kans
Amper sewe jaar ná sy laaste toets is Simon Harmer weer deel van die Protea-planne.
Quinny het nou meer 100-talle as Gilly
“Wanneer hy op dreef is, is hy een van die beste kolwers ter wêreld.”
Suné sal Proteas teen Windies lei
Volgens die jongste Internasionale Krieketraadranglys is Suid-Afrika die naasbeste witbalkrieketspan ter wêreld, terwyl die Wes-Indiese Eilande in die sewende plek lê.
Boucher: ‘Dit was ’n spesiale vertoning’
Mark Boucher is ook gevra of die gebeure langs die veld sy werk as hoofafrigter ontwrig.