Zenéy van der Walt – wat vir haar oor-die-hekkie-seil-vaardighede bekend is – het dié keer amok in die 400 m gemaak toe sy die item in ʼn spogtyd van 50.81 sekondes gewen het.
Medvedev en Zverev wéér slaags
Dit sal die twee tennissterre se eerste ATP-ontmoeting op ʼn kleibaan wees.
Tatjana en Pieter pronk in swembad
Tatjana Schoenmaker is weer die nasionale 100 m-borsslagkampioen, terwyl Pieter Coetzé die Afrika-rekord in sy 100 m-rugslagitem verbeter het.
Cullen: ‘Leinster het respek vir SA spanne’
Leo Cullen, Leinster se afrigter, het die hoop uitgespreek dat sy span se tweestryde teen Suid-Afrikaanse vyftientalle nog vir baie jare die rugbykalender sal inkleur.
Ben wil ook Engeland se As-vuur stook
“Wen of verloor; ons sal op só ʼn manier speel dat nie een van die toetse in die Reeks om die As onbeslis eindig nie.”
Rose-speler kan tydelik in Bul-lynstaan rank
Charlie Ewels het Engeland reeds in 30 toetse verteenwoordig terwyl hy al 111 keer vir Bath uitgedraf het.
Anrich die streepbal-meester
“Streepbal ná streepbal. Dit was pleinweg fantasties.”
Djokovic speel ‘lelik’, maar wen steeds
“Ek was glad nie op my beste nie, maar ek is tevrede dat ek goed in die belangrikste oomblikke van die wedstryd gespeel het.”
Besering knip Sexton se Leinster-dae dalk kort
“Wat ek probeer oordra is dat dit vir my net soveel beteken het om vir Leinster te speel as om vir Ierland uit te draf.”
Alonso: ‘Schumacher was my taaiste teenstander’
“Om Michael Schumacher die stryd aan te sê was ʼn baie spesiale ervaring.”
Schoeman wil slag in swembad wys
Hy mag dalk in Julie sy 43ste verjaardag vier, maar Roland Schoeman het sy naam in die hoed by die Suid-Afrikaanse Swemkampioenskap in Gqeberha gegooi.
Pukke wag vir Ikeys in Varsity-finaal
Die twee universiteitspanne het onderskeidelik met Maties en Shimlas in die halfeindstryd klaargespeel.
Noem hom sommer Faf du ‘Ples-ses’
Faf du Plessis het sy 300ste ses in T20-krieket geslaan, maar sy Royal Challengers Bangalore-span het nogtans ʼn aksiebelaaide wedstryd teen die Lucknow Super Giants verloor.
Slaggereed vir Sani2C
Die gewilde Sani2C-bergfietsmarathon is een van die oudste driedag-byeenkomste in die land en die 19de weergawe van die ren vind binnekort plaas.
Amerikaanse Meesters: Rahm sit Spaanse tradisie voort
Jon Rahm het met sy oorwinning weer tot die eerste plek op die gholfranglys opgeskuif.
Cheetah-vlae wapper in Goudstad
Die Cheetahs het agt drieë op Ellispark gedruk.
‘Ons het Deon gemis’
In ’n wedstryd waar die Exeter Chiefs met sy flinke aanvalswerk beïndruk het, sou Deon Fourie se balsteelvaardighede darem baie handig te pas gekom het.
Spanje stamp Blitsbokke ook uit hul pad
Nóg ʼn sewestoernooi, nóg ʼn hartseerverhaal vir die Blitsbokke.
Curriebekerreeks: WP bult spiere teen Griffons
Die kaarte in die Curriebeker-reeks is nou behoorlik deurmekaar geskommel.
Uitdaagbeker-reeks: Warriors knoop Lions se stert
Hulle het die bal rondgegooi, hulle het gerolmaal, hulle het die Warriors poegaai geskrum, maar steeds verloor omdat hulle nie kon afrond nie.