Die Pretorianers het Saterdagaand op Loftus Versfeld amok gemaak om agt drieë teen die Dragons te druk.
Edinburgh leer Sharks ʼn les
Alles het in die Sharks se guns getel, maar hulle kon nou maar net nie die uitklophou plant nie.
Dit was ’n broekskeur-affêre, maar die Kaap bly Hollands
Daar was ’n paar benoude oomblikke, maar die Stormers het steeds genoeg gedoen om Ulster te klop.
Pure Leeueplesier vir die Lions teen Ospreys
Die Walliesers, met ʼn heelwat ouer span, het merkbaar swaar getrek.
Pumas, Cheetahs en Bulle aan die wenkant
Die Cheetahs is steeds die enigste onoorwonne span in vanjaar se Curriebekerreeks, maar ná Woensdag se aksie blaas die Blou Bulle in hul nekke.
Oudrugbyspeler ná rusie doodgeskiet
Federico Aramburu se vermeende moordenaars het eers die restaurant verlaat en toe later teruggekeer en hom glo drie keer vanuit hul motor geskiet.
Folau het WB-drome saam met Tonga
“Ek sal baie daarvan hou om die Tonga-trui oor my kop te trek en om die land te verteenwoordig.”
Sir Clive het nou ook sy mes vir Eddie in
“Eddie Jones glo hierdie verouderde spelpatroon is deel van Engeland se rugby-DNS, maar eintlik hoort dit in die asblik.”
Wraakstryd wink teen Benetton
Ja, daar wag nog moeilike wedstryde teen Ulster en die Stormers, maar sal dit nie lekker wees as die Bulls vir Benetton op Loftus Versfeld laat les opsê nie!
Stormers baljaar onder Kaapse son
Die Kapenaars het ses drieë teen Cardiff gedruk om nóg ’n onoorwonne naweek vir Suid-Afrikaanse spanne op ’n hoë noot af te sluit.
Sharks bly op die wenpad
Die Sharks is nou binne trefafstand van spanne soos Edinburgh en Munster op die punteleer ná nog ’n bonuspuntsege.
Sesnasies: Flambojante Hane kraai in Parys
Dit is die eerste keer in 12 jaar dat die Hane ʼn Grand Slam (onoorwonne) kon afsluit en ook die eerste keer sedert 2007 dat die Franse as die tweede beste span op die wêreldranglys beskou word.
Lions laat die vreugdevure brand
Die Johannesburgers het met ’n uitstekende tweedehelfte-vertoning vorendag gekom om Munster op Emirates Airline-park te klop.
Kyk: Vlok gesels oor Wêreldbeker, Dupont en liefdadigheidswerk
Vlok Cilliers is nie net ’n briljante skopafrigter nie – Frankryk jag juis rugbyglorie teen Engeland – maar hy het ook ’n passie vir jongmense en liefdadigheidswerk. Hy gesels met Maroela Media.
Soos lammers ter slagting
Die slagting op Loftus het binne 84 sekondes begin toe die Bulls se eerste van nege drieë gedruk is.
Hopelik verloor Bulls nie stoom
“Dit was omtrent ’n besige week. Ons het drie wedstryde binne sewe dae in twee reekse gespeel.”
Cheetahs nou enigste onoorwonne span
Die Blou Bulle het op ’n sopnat Loftus Versfeld met die Haaie afgereken, terwyl Griekwas die Leeus se sterte geknoop het.
SA Rugby sê Roux-regsgeding gaan voort
Volgens die nasionale rugbybeheerliggaam is ’n hersiening van die bevinding in die appèlverrigtinge tussen Jurie Roux en die Universiteit van Stellenbosch steeds aan die gang.
Madosh, Morné in CB-span
Arno Botha sal ’n sterbelaaide Bulspan teen die Haaie op Loftus Versfeld aanvoer.
Stormers eindig VRK-naweek op hoë noot
Die Suid-Afrikaanse spanne was onoorwonne in die afgelope naweek se Verenigde Rugbykampioenskap-aksie nadat die Stormers vir Zebre van hul voete gehardloop het.