Leinster se oorwinning oor Benetton het hulle weer terug in die boonste plek geplaas.
Koch help Saracens wen
Springbok Vincent Koch het een van Saracens se vyf drieë gedruk.
Curriebeker: Vrystaat-Cheetahs draai die krane ná donderweer oop
Dit was boonop op ʼn nat veld en met ʼn glibberige bal, maar die Cheetahs het op al hul suiers gevuur en nege drieë gedruk.
’n Drieëfees in Kimberley
’n Sterbelaaide Bloubul-span het Griekwas met 53 – 27 geklop om die unie se Curriebeker-veldtog weer op koers te kry.
VRK-reeks: Ulster en Edinburgh bult hul spiere
Twee van die voorlopers, Ulster en Edinburgh, het Vrydagaand hul kanse om vir die uitspeelrondes te kwalifiseer, verder verstewig.
Curriebeker: Haaie se Boeta knak Pumas
Wanneer ʼn rugbyspan ʼn betroubare skopper in sy geledere het, is die slag halfpad geslaan.
Bulle kies grofgeskut vir Kimberley-stryd
’n Hele paar Verenigde Rugbykampioenskap-sterre is in die Pretorianers se span vir hul Curriebeker-wedstryd teen Griekwas ingesluit.
Bokke weer in lewende lywe te sien
SA Rugby (Saru) het vandag aangekondig dat kaartjies vir die komende Springbok-tuistoetse binnekort beskikbaar sal wees.
Kyk: Sharks, Siya sing saam met topseunskoor
“Flip, maar die seuns kán sing,” het Lukhanyo Am gesê nadat die Sharks-rugbyspan saam met die Drakensberg-seunskoor in ’n musiekvideo geskitter het.
Munster-breier voorspel fisieke Bulls-stryd
“Die Bulls sal beslis op hul tuisveld gereed wees vir ons.”
Meningstuk: Roei tog dié rugby-irritasies uit!
Wim van der Berg ondersoek dié sport se irritasies in sy jongste meningstuk.
Franse ongetwyfeld ’n gevaar in 2023
Die Springbokke is egter steeds die voorste rugbyland ter wêreld.
Dis Rose teen Hane in Sesnasies
Dit was die Franse se eerste oorwinning in Edinburgh sedert 2014.
SA’ners blink uit in Engeland
Hanro Liebenberg is die Tigers se kaptein en sy span het ʼn stewige voorsprong op die punteleer.
Benetton laat sterbelaaide Sharks bietjie sweet
Die Durbaniete het steeds met ’n bonuspunt gewen om die agtste plek op die VRK-ranglys in te neem.
VRK-reeks: Stormers loop deur teen Connacht
Nog ʼn swak skeidsregter, nog ʼn nederlaag vir ʼn Suid-Afrikaanse rugbyspan oorsee.
Pasifiese Superreeks: Hurricanes laat Blues bloos
Saterdag se kragmeting tussen die Hurricanes en Blues in Dunedin het al die bestanddele van ʼn feesmaal gehad.
VRK-reeks: Lions toon durf teen kragreus Leinster
Dit gebeur nie aldag in rugby nie dat ʼn span slae kry en ook nie ʼn bonuspunt verower nie, maar steeds baie uit sy vertoning kan put.
Punte vir Bulls in Parma
Die Pretorianers se ses drieë teen Zebre beteken dat hulle nou tiende op die Verenigde Rugbykampioenskap se punteleer is.
Bulls moet in Italië gaffel
“Ons verwag kwaai teenstand van Zebre op hul tuisveld, maar ons wil met nog ’n oorsese oorwinning na Suid-Afrika terugkeer.”